Voortdurende swak dienslewering het die grootste kaasfabriek in Suid-Afrika uit Lichtenburg verdryf.
Alles vir die sleutelwoord "Lichtenburg"
Deurbraak jare ná jong man se moord
“Niks sal ooit my kind terugbring nie.”
4 rowers sterf in jaagtog met boere
Die verdagtes het glo in ’n gesteelde bakkie van die boere af weggejaag en teen ’n boom gebots.
Polisieman vas vir huisroof
Die indringer het aangedui dat hy van die polisie is en die klaer beveel om die deur oop te maak.
Raadslid, 9 ander ook vas ná Noordwes-geweld
Chaos het verlede maand in Boikhutso buite Lichtenburg losgebars nadat ‘n agtjarige seun glo deur ‘n polisiebeampte doodgery is.
Grip4Charity-gholfdag ploeg terug in die gemeenskap
Die Grip4Charity-gholfdag, wat sedert 2007 deur die NWK-groep georganiseer word, het vanjaar ruimhartige skenkings van R110 000 elk aan die SAVF Lichthuis in Lichtenburg en die Najaarsrus-versorgingsoord in Coligny gemaak.
Fratsongeluk eis 17-jarige seun
“Toe ons daar instap, kon ek sien hy het seer. Hy het séérgekry.”
Radiostasie vra gemeenskap se hulp ná inbraak
“Hulle het alles omgekeer. Dit was chaos.”
Man gevonnis ná hy seun ontvoer, aanhou
Hy het die polisie na ʼn verlate dreineringstelsel gelei waar die seun in ʼn mangat gevind is.
Sekuriteit by munisipaliteit opgeskerp
Dié stap volg nadat ʼn groep mense van Boikhutso die munisipaliteit verlede Maandag binnegestorm en werknemers uit hul kantore gedwing het.
Protes ontwrig dienslewering in Lichtenburg
Die munisipaliteit probeer veiligheid in sy geboue opskerp sodat werknemers veilig sal wees en hulle ongestoord met hul werk kan voortgaan.
Sewe verkeersbeamptes vas vir ‘korrupsie’
Die beamptes het na bewering omkoopgeld van motoriste geëis om hul verkeersoortredings oor die hoof te sien.
‘Betoger’ doodgeskiet: Man vir eers vry
Jaco du Plooy (46) is in hegtenis geneem nadat ʼn 15-jarige seun tydens ʼn gewelddadige betoging doodgeskiet is.
Jong man verloor stryd ná gewapende rooftog
Die 21-jarige Francois Swart wat vroeër dié maand tydens ʼn gewapende rooftog herhaaldelik in die nek geskiet is, is oorlede.
Gewapende roof: Jong man in koma ná terugslae
“Ons het die laaste tyd op ons knieë deurgebring. Alles staan op die oomblik stil – ons werk en ʼn mens se lewe. Ons pendel elke dag tussen Pretoria en Johannesburg in die hoop om hierdie nare ding agter ons te sit.”
Drie seuns verloor albei ouers ná tragedie
Drie jong broers het verlede week albei hul ouers verloor ná ʼn tragiese voorval op ʼn plaas buite Lichtenburg in Noordwes.
Jong man in nek geskiet: ‘Hoekom ek?’
“Hy kan al bietjie met ons praat, maar sy stem is baie hees.”
Jong man (21) in nek geskiet tydens rooftog
“So ding is baie erg. Ons het so middernag gaan slaap en toe kry ons hierdie oproep…. ’n Mens se kind is mos na aan jou.”
Egpaar ná kerk aangeval; boer in hospitaal
Dirk (69) en Lettie Pretorius (56) het omstreeks 12:00 ná ʼn kerkdiens by hul huis aangekom toe drie verdagtes op hulle toegeslaan het.
Lichtenburg-saak: Man weer in hof
Die man, werksaam in die boubedryf, staan tereg op aanklagte van moord en twee van poging tot moord.