Hier is die wenners van ons Moedersdagkompetisie.
Alles vir die sleutelwoord "Moedersdag"
Drie keer ‘H’ vir Moedersdag: herwin, hergebruik, hersirkuleer
Kreatiewe mense sê dat ons vandag se glas kan verander in môre se geskenk.
Video: Sanger bedank ma met hartroerende lied
“Ek het so geliefd gevoel toe ek na die lirieke luister. Dit is die mooiste eerbetoon wat ʼn kind vir ʼn ma kan gee.”
Wen: Bederf ma op Moedersdag met een van dié lekker geskenke!
Moedersdag word vanjaar op 9 Mei gevier en ons wil jou help om dit vir haar die lekkerste dag van die jaar te maak!
Boekvoorlesing: Vroue van die Bybel 2
“Kyk op, kyk rond en besef dat hierdie lewe nie net oor jou en jou eie behoeftes gaan nie,” sê Esté Geldenhuys, skrywer van “Vroue van die Bybel 2”. Luister hier ʼn spesiale voorlesing en Moedersdag-boodskap.
Resep: Sjokoladekoek
Bederf jou ma op Moedersdag met hierdie heerlike sjokoladekoek om haar te wys net hoe spesiaal sy is.
Doen dit self: ’n Geweefde geskenk vir Moedersdag
Weeftegnieke is seker een van die oudste kunsvorms ter wêreld.
Video: Moedersdagmooimaak-wenner: ‘Ek lyk soos die ma in my meisiekind se drome’
Tot nou die dag nog het mense haar vir haar kinders se ouma en haar man se ma aangesien. Maar ná ʼn mooimaaksessie as wenner van Maroela Media se Moedersdagmooimaak-kompetisie het Sanet Nel (45) nuwe lus vir die lewe. Kyk hier na foto’s en ʼn video van Sanet se ongelooflike gedaanteverwisseling.
Jou ma verdien ʼn groot bederf!
Sy is die een wat jou suksesse saam met jou vier: maak nie saak hoe klein of hoe groot nie, sy deel in jou vreugde. Sy is die een wat jou trane afvee en jou vertroos as jou planne nie vlot nie – en sy is daar om jou aan te moedig om weer te probeer. Sy is die een wat vir jou bid en net die beste vir jou wil hê. Jou ma verdien ʼn groot bederf!
Mooi, mooier, mooiste ma: Hier is die finaliste!
Maroela Media gaan vanjaar een van dié ma’s bederf vir Moedersdag met ons mooi, mooier, mooiste mamma-kompetisie. Stem vir die finaliste!
Wenke voor jy ʼn grimeerkunstenaar vir jou troue kies
Die foto’s van jou troudag geen heel moontlik ʼn paar maande later teen jou huis se mure op, en dan is dit belangrik dat jy hou van hoe hy lyk, en dat jy darem nie soos ʼn ander mens lyk nie.
Wen ʼn mooimaaksessie vir ma!
Ken jy ʼn besonderse ma wat ʼn mooimaaksessie benodig? Skryf haar dan in vir dié kompetisie!
Wenke om dié herfsseisoen gesond en aktief te bly
Met die somer wat stadigaan verdwyn en herfs wat naderkruip met koeler temperature, kan dit moeilik wees om gemotiveerd te bly vir ʼn gesonde leefstyl.
Hier is Maroela se Superma!
Baie geluk aan die wenners van Maroela Media se Superma-kompetisie!
Video: Elizma Theron se boodskap aan ma’s op Moedersdag
“Om mamma te wees, is nie altyd maklik nie, en die verantwoordelikheid oorweldig my soms, veral omdat mens nooit weet of jy dit reg doen nie.”
Bederf jou ma met dié Moedersdag-kamerkoorfees
Los die sjokoladehartjie – koop vir haar ’n kaartjie!
Wen: Is jou ma ʼn superma?
Het jou ma supersoniese gehoor om te weet wanneer die kinders met kattekwaad besig is? Dan moet jy haar vir dié spesiale Moedersdag-kompetisie inskryf! (Onthou, Moedersdag is om die draai op 13 Mei 2018!)
Vier die moeder in jou lewe
Die mooiste naam waarby ʼn vrou geroep kan word, is Mamma!
Luister: Jak de Priester sing vir jou op Moedersdag
ʼn Gelukkige en geseënde Moedersdag vir elke ma! Luister gerus na Jak de Priester se ode aan alle ma’s.
[Video] ‘My ma is die beste want…’
Maroela Media het met oud en jonk gesels om te hoor hoekom hulle dink húlle ma’s die beste ma in die wêreld is. Hierdie video word aan alle ma’s opgedra. Baie dankie vir julle onvoorwaardelike liefde en opoffering.