Kenners sê dié groep mense het ekstra sorg en gerusstelling in hierdie uitdagende tyd nodig.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "pensioenarisse"
‘FroueVonds’: Leer van ons ‘wyse gryses’
“Moenie tyd as ’n verskoning aanbied nie.”
Lesersbrief: Wie is die eienaars van dié pensioenfonds?
Ongelukkig is die honderdduisende pensioenarisse oor die hele land versprei en het nie die geld om byeen te kom nie, want anders kon ons voor die kantoor van die uitvoerende hoof van die PFSA gaan plak het totdat daar op ons pleidooie ag geslaan is.
Sorg vir dié wat eens vir ons gesorg het
Alhoewel armoede onder bejaardes nie noodwendig voorkom of verbreek kan word nie, kan die geestelike en emosionele armoede van bejaardes beslis aandag kry.
Pensionarisse moet opskud vir belastingkortings
Kaapse pensionarisse se aansoeke om belastingkortings sluit binnekort.
Poskantoor-fout laat Sassa-begunstigdes sonder geld
Die Suid-Afrikaanse Poskantoor het sedert vroeg Vrydagoggend “tegniese probleme” ondervind wat daartoe gelei het dat duisende Sassa-begunstigdes nie vandag hul geld kon trek nie.
Instituut wil beslaglegging op pensioenfondse teenstaan
Die SAIRV het Donderdag die #ProtectionPensions-veldtog in Johannesburg bekendgestel. Die instituut glo die regering het nou hulle oog op dié bate en wil dit gebruik om die land se groeiende skuldlas te delg.
Talle knelpunte vir Mboweni se eerste mediumtermyn-begroting
Die kans dat Tito Mboweni vir oom Koos Benade, ʼn pensioenaris van Sunnyside, gaan ken, is waarskynlik minder as een uit ʼn miljoen. Tog het dié twee mans een gemeenskaplike mikpunt – die mediumtermynbegrotingsraamwerk wat vandag gelewer word.
Aftrede: ʼn Geskikte lewensmaat vir jou latere lewe
Moet nooit onderskat tot watter mate ’n lewensmaat ’n betekenisvolle invloed in jou lewe kan hê ten opsigte van jou geluk en vervulling nie. Soos die spreekwoord lui: “Gedeelde vreugde is dubbele vreugde” en ook: “Gedeelde leed is halwe leed”!
Transnet se appèlaansoek verwerp
Transnet se aansoek om te appelleer teen ʼn vroeëre beslissing waarvolgens ʼn R80 miljard-klasaksie teen die maatskappy en sy pensioenfondse ingestel mag word, is Vrydag deur die hooggeregshof in Pretoria van die hand gewys.
Oorwinning vir Transnet-pensioenarisse
Twee pensioenarisse het Donderdag verlof gekry om ‘n R80 miljard-klasaksie teen Transnet en sy pensioenfondse in te stel.
Grootste klasaksie kom dalk teen Transnet
Prokureurs sal die Pretoriase hooggeregshof nader vir goedkeuring om ʼn klasaksie teen Transnet te voer namens meer as 62 000 pensioenarisse, het Rapport Sondag berig.
‘Eerste oorwinning vir Transnet-pensioenarisse behaal’
Die burgerregte-organisasie, AfriForum, sê hy het die eerste hekkie oorgesteek om ’n oplossing te vind om Transnet pensioenarisse wat reeds vir 11 jaar slegs ’n 2%-pensioenverhoging ontvang met regsaksie by te staan.
Video: “Ons soek ordentlike jaarlikse verhogings”
Talle Transnet-pensioenarisse, heelparty van hulle ver bo 70 jaar oud, het na die Uniegebou gestap om by President Jacob Zuma te pleit om in te gryp by hulle pensioenfonds.