Die belasting op die vrystelling van koolstofdioksied tree op 1 Junie in werking.
Alles vir die sleutelwoord "Tesourie"
Regte aanstelling kan kredietafgradering moontlik afweer
Ontleders meen met so ʼn aanstelling sal die regering waarskynlik ook tyd kan wen om ʼn Moody’s-afgradering vry te spring.
Geen bewyse vir manipulasie van rand
Die minister het gesê die rand se waarde is vlottend in ʼn ingewikkelde en verwikkelde mark, so manipulasie sou nogal moeilik wees.
Shivambu kry wind van voor oor sy ‘rassisme’
Die ANC het gesê Shivambu se tirade opper noemenswaardige vrae oor die vlak van sommige lede van parlement se begrip van hul verantwoordelikhede, veral om die Grondwet te beskerm en te verdedig.
SAL se benarde finansiële uitslae bekendgemaak
SAL het die verlies van R1,84 miljard op wisselkoers-veranderinge en laer as verwagte passasiersgetalle blameer.
Ramaphosa wil ekonomie só op dreef kry
Ekonome sê dit is ʼn goeie span met baie vernuf en kennis. Volgens ʼn ontleder is hulle ʼn moeilike taak opgelê, maar met weldeurdagte beplanning en die regte beleid kan hulle slaag.
VBS Mutual Bank onder kuratorskap geplaas
“Dit is nooit die bedoeling van die tesourie vir enige bank om gelikwideer te word nie, veral nie klein banke met swart eienaars nie.”
Bedanking by Tesourie ʼn ‘groot terugslag’
“Te midde van ʼn fiskale krisis word besluitneming rakende die begroting nou in chaos gedompel.”
Ontleding: SAL se miljarde sal nie Emirates kan koop nie
Vir Suid-Afrika se gefrustreerde belastingbetalers lyk die land se sukkelende nasionale lugrederye soos ʼn bodemlose put. Markus Korhonen het die hipotetiese prys van ʼn meer winsgewende lugredery vir Africa Check bereken.
E-tol: Waarheen nou met omstrede stelsel?
Dit blyk dat Gautengse motoriste steeds met die ongewilde e-tolstelsel opgeskeep sal bly sit, al het die Sanral nou ook erken hy is in ʼn geldelike verknorsing.
Tesourie verwelkom S&P-graderings
“Wat S&P se kredietgradering bevestig, is dat die ‘burgeroorlog’ binne die regerende party die ekonomie doodmaak en dit is hoekom ʼn allemintige 9,3 miljoen mense in die land nie werk het nie of opgehou het om werk te soek.”
‘Banke moet gestraf word’
Die Tesourie het uitgevaar teen die beweerde sameswering van banke in ʼn beweerde geval van prysvasstelling en marktoewysing.
Staatskaping, die marxistiese kabaal en SA se verkrummelde orde
Die ANC beleef tans ʼn eksistensiële krisis. In dié ideologiese stryd om Suid-Afrika speel die tesourie en die Reserwebank, as primêre bronne van die staat se finansiële mag, ʼn sleutelrol.
Brandewyn dalk binnekort goedkoper
Die prys van brandewyn gaan waarskynlik afwaarts aangepas word.