“Ten spyte hiervan is talle polisie- en verkeersbeamptes heeltemal ongevoelig oor die kwessie en glo hulle verkeerdelik dat die wet hulle bemagtig om lede van die publiek te misbruik wat hulself teen geweldsmisdaad probeer beskerm.”
Alles vir die sleutelwoord "Tshwane-metropolisie"
Video: ‘Aanranding’ ná vrou glo te bang is om stil te hou
Die vrou wou glo eerder op ʼn beter verligte plek stilhou.
Lid van metropolisie red vrou van kaping
Die Tshwane-metropolisie het die beampte geloof vir sy dapperheid.
Soveel Tshwane-metrobeamptes bots self met gereg
Intussen blyk dit dat die hoof van die Tshwane-metropolisie, lt.genl. Johanna Nkomo, steeds nie oor die vereiste kwalifikasie beskik om ʼn lid van die metropolisie te wees nie.
Chaos in Pretoria toe betogers opruk
Verkeer hoop sedert vroeg vanoggend in verskeie gebiede op aangesien talle paaie met brandende buitebande versper is.
Pretoria se finansies nie meer in die rooi nie
Volgens Msimanga het die Jakarandastad se benarde finansiële posisie reeds met rasse skrede verbeter.
Metrobeampte vas ná hy omkoopgeld aanvaar
ʼn Metropolisiebeampte is Donderdag in hegtenis geneem vir omkopery en korrupsie ná hy glo R100 omkoopgeld aanvaar het.
Metrobeampte tydens huisroof doodgeskiet
ʼn Beampte van die Tshwane-metropolisie (TMPD) is Woensdagaand tydens ʼn huisroof doodgeskiet.
Man by Pta-padblokkade doodgeskiet
ʼn Tshwane-metropolisiebeampte is in hegtenis geneem nadat hy glo ʼn motoris, wat nie by ʼn padblokkade stilgehou het nie, doodgeskiet het
‘Kabeldief’ op heter daad betrap, geskiet
ʼn Man is Woensdagaand by die Rooiwal-kragstasie in die noorde van Pretoria geskiet terwyl hy glo kragkabels gesteel het.
Optog kan Pta-middestad môre tot stilstand bring
Die Tshwane-metropolisie het motoriste Woensdagmiddag gewaarsku oor ʼn moontlike optog Donderdag in die middestad wat verkeer erg kan ontwrig.
Metrobeampte in die sop oor ‘rassistiese’ uitlating
ʼn Ondersoek is van stapel gestuur nadat ʼn lid van die Tshwane-metropolisie (TMPD) na bewering op sosiale media gesê het dat wit mense “siektes” na Afrika gebring het.
Herrie ná metropolisie ‘brood steel’
Daar het Maandag ʼn herrie losgebrand op sosiale media oor ʼn foto van Tshwane-metropolisiebeamptes wat glo brood gesteel het en dit in die kattebak van hul amptelike voertuig gelaai het.
Vier metrobeamptes vas oor rooftog
Vier Tshwane-metropolisiebeamptes is in hegtenis geneem in verband met ʼn rooftog.
Nóg ʼn PTA-metrobeampte vas oor omkoopgeld
ʼn 37-jarige beampte van die Tshwane-metropolisie is in hegtenis geneem nadat hy glo ook omkoopgeld van ʼn motoris geëis het. Hy is die derde beampte van Pretoria wat vandeesweek weens omkopery in hegtenis geneem is.
Metrobeamptes vas oor omkoopgeld
Twee Tshwane-metropolisiebeamptes is in hegtenis geneem nadat hulle glo omkoopgeld van Yusuf Abramjee, hoof van die teenmisdaadveldtog Crime Line, geëis het.