Die ontvoering van ʼn baba en ʼn tienermeisie verlede week uit hul woonplek naby Witbank in Mpumalanga hou moontlik verband met “bygelowige oortuigings”.
Alles vir die sleutelwoord "vermis"
Kinders ontvoer: Polisie soek dié man
Die polisie het ʼn identikit saamgestel van een van die drie onbekende mans wat na bewering by ʼn huis naby Witbank ingebreek en twee kinders…
Twee kinders uit huis ontvoer
Die polisie het ʼn soektog van stapel gestuur na drie onbekende mans wat by ʼn huis naby Witbank ingebreek en twee kinders ontvoer het.
Vermiste Pta-man opgespoor
“Ek is baie verlig die soektog het tot ʼn einde gekom. Ek weet nie of ek dit nog ʼn week langer sou kon uithou nie.”
Vermiste Pta-man se voertuig gevind
“Alles was soos dit altyd is, hy het ons normaal gegroet – daar was nie enige tekens nie.”
Ontvoerde Pta-sakeman ná 137 dae vrygelaat
Omar Carrim (76), die sakeman van Pretoria wat in Augustus ontvoer is, is ná 137 dae met sy gesin herenig.
Vermiste Polokwane-sakeman opgespoor
Die polisie het bevestig Harmse is tans in die hospitaal en ontvang mediese behandeling.
Familie rasend ná sakeman se verdwyning
Die familie van ʼn vermiste sakeman sê hulle het nog nie ʼn “enkele oog toegemaak” sedert Roelof “Rassie” Harmse (56) op 9 Desember verdwyn het nie.
Familie, polisie soek onverpoos na ontvoerde man (80)
Die 80-jarige Bill Dreyer van Randvaal buite Alberton is Vrydagaand ontvoer en steeds vermis.
Soektog na vermiste Benoni-vrou eindig tragies
Die soektog na ʼn vrou van Benoni aan die Oos-Rand wat vroeër die week in Mosselbaai verdwyn het, het tragies geëindig toe haar liggaam Donderdag gevind is.
Vermiste tieners saam gevind
Stephan Erasmus (17) en Toni Siebert (17), die twee tieners van Pretoria wat sedert Donderdagoggend vermis was, is gevind.
Soektog na PE-ma en -dogter afgelas
Die polisie se soektog na ʼn ma en dogter van Port Elizabeth wat sedert Donderdagaand vermis was, is afgelas.
Twee tieners steeds soek
Stephan Erasmus en Toni Siebert wat sedert Donderdagoggend vermis word, is steeds nie opgespoor nie.
Seun (3) dag ná sy ontvoering gevind
ʼn Driejarige seun van die Oos-Kaap is ʼn dag nadat hy glo ontvoer is, deur die polisie gevind.
Vermiste Jhb-baba opgespoor
Die maand oue babadogtertjie van Johannesburg wat vroeër vandeesweek glo deur ʼn 21-jarige man ontvoer is, is opgespoor.
Man soek ná hy glo baba ontvoer
Die polisie in Johannesburg het Woensdag ʼn volskaalse soektog van stapel gestuur na ʼn 21-jarige man wat na bewering ʼn maand oue babadogtertjie ontvoer het.
Man vas ná meisie (9) by troue vermis raak
Die man, wat ook ʼn gas by die troue was, is vroeër deur die polisie ondervra maar nié toe in hegtenis geneem is nie.
Vermiste vrou se liggaam in vlak graf gevind
Die ontbinde liggaam van ʼn vermiste vrou van Witrivier in Mpumalanga is in ʼn vlak graf gevind.
Vermiste Anchen Muller (13) opgespoor
Die vermiste 13-jarige Anchen Muller van Brackenfell in die Wes-Kaap is opgespoor.
Ma pleit om hulp ná dogter (13) vermis raak
“Haar simkaart is uit die selfoon gehaal. Dit is dus nou vir ons moeiliker om haar op te spoor. Ons is doodbekommerd – daar is geen leidrade in dié stadium nie,” sê Hanlie Muller.