“Dit is ʼn belydenis aan God oor ons menslike tekortkominge, maar ook ʼn stelling vol hoop en vertroue dat die mens intiem deur ʼn Skepperwese geken en verstaan word.”
Piekniek in die Liedjietuin saam met Die Wyndigters
Kom hou piekniek in die FAK-Liedjietuin saam met Die Wyndigters, Deon Meiring en Jako Meyer. Woon dié besonderse geleentheid by saam met Van Loveren-wyne en Maroela Media. Bring jou geliefde of jou vriende, en kom geniet ʼn aand in die mooiste tuin onder die sterre waar digkuns, musiek en goeie wyn ontmoet.
Gedig: Die wysheid van die grysheid
“Moet nooit ooit ʼn perdeby in jou neus opdruk nie.” Lees hier Jaco Jacobs se prettige gedig oor lesse wat hy uit sy ouma se foute geleer het.
Gedig: Liefde het geleer
“Ek wou nog sê: Jy het my van liefde kom leer.”
Gedig: ʼn Boodskap ontvou
“Die aarde, see, firmament, vanaand vreemd, half onbekend, versmelt in ryke skakerings saam,” skryf Alet van Heerden in die gedig “ʼn Boodskap ontvou”.
Gedig: Fonteinloop
“Na jare van alleenverlange hoor ek jou in die vroegaandwind.”
Gedig: Oujaarsaand
Lees Jaco Jacobs se gedig spesiaal vir Oujaarsaand hier.
Gedig: ‘n Kersnaggebed
“Leen my die kennis wat my spoor tot klim; uit bo die kranse van onwetendheid.” Lees hier C Louis Leipoldt se gedig, “‘n Kersnaggebed’.
Gedig: Somerkersfees
“Voel jy ook nou sy warm liefde as ons die dag gedenk. Toe Hy sy Seun vir ons gegee het – ons grootste Kersgeskenk.”
Gedig: Maria
‘n Gedig vir Kersfees.
Gedig: Welkom tuis
“Jy is warm verwelkom deur ʼn koor familielede met diep en hoë stemme en vyf paar oë vraend op jou.”
Gedig: Koeloekoeloe sê kalkoen se kind
“Koeloekoeloe sê kalkoen se kind en hy zirts met die vlerk en hy ziiiirts.”
Gedig: Die veertjie
“En sy skrik vir die veertjie verras deur die antwoord wat so gou uit die hemel kon kom.”
Gedig: Lig
“Ek lê ʼn bietjie langer en kyk hoe lig die kamer binnekruip – oor ons bed op een die wit muur totdat dit liggies aan die plafon vat.”
Gedig: Wys my die plek
“Wys my die plek waar ons saam geloop het, eens, toe jy myne was.” Lees C Louis Leipoldt se gedig, “Wys my die plek”.
Luister: Bekende stemme bied troos met gedigte
ʼn Bundel soos “Die lewe is ʼn asem lank” bied troos waar woorde ontbreek. Kom luister saam na ʼn paar bekendes se voorlesings van hierdie gedigte.
Gedig: In Absentia
“Hier het ek jul in my hart saamgedra as als soms te veel was of soms net as vreugde dit vra.”
Gedig: Afwagting
“Ek sal ʼn ingetoë oupa wees wat nonchalant sal knik en sê ja, dis waar ek gaan ʼn oupa word en dan verder gesels oor die weer.”
Gedig: Die dag op Nuweland
As jy ʼn kranige rugbyondersteuner is, en hierdie naweek ook vierkant agter die Springbokke staan, sal jy beslis Jeanne Goosen se gedig “Die dag op Nuweland” geniet.
Gedig: Laaste oase
“My lyf is nou ʼn niemandsland wat niemand meer wil kleim.”