“Sy oortref haar vorige werk en spreek die wêreld aan. Die balans tussen haar persoonlike en publieke self is op ʼn sensitiewe manier bereik.”
Hier is Maroela se Somerbruid 2023!
Baie geluk aan ons Somerbruid! Sy en haar man twee nagte vir twee persone wat deel by die Olifants River Lodge in die Middelburg-omgewing in Mpumalanga met die komplimente van Dream Hotels and Resorts.
Hou bene hou: te voet deur die VSA
Al ooit gehoor van die voetpad tussen Meksiko en Kanada? Die Pacific Crest-roete is langer as 4 000 km. ʼn Suid-Afrikaner, Arno Pouwels, het vyf maande geneem om dié roete te voltooi deur sneeu en woestyn, vier pare skoene en verby bere en muskiete.
Van dombolo tot soetkoek … (en soesji met mieliepap!)
Die boek is saamgestel om die Fakulteit Geesteswetenskappe by die Universiteit van Pretoria se honderdste bestaansjaar te vier, maar dit is ook ʼn reis deur Suid-Afrika se ryk en diverse kulture en die uiteenlopende disse wat hier aangetref word.
Derdetaalspreker se liefde vir Afrikaans word meestersgraad in vertaling
“Ek het nog altyd daarvan gehou om te lees, my woordeskat uit te brei en nuwe tale te leer.”
Skool bou eie robotika-sentrum sonder staatshulp
“Ons doel is nie om besluite tot onderwys in eie hand te neem nie, maar om eerder ʼn verskil in die breër gemeenskap se behoeftes te maak.”
Lise Brink se organisasie help elf SA’ners met kunsledemate
“Dis die grootste besending komponente wat ons organisasie al gestuur het na spesifieke pasiënte wie se name en stories ons ken.”
Hierdie lesers wen kaartjies vir ‘Karoo Suite 2’
‘Karoo Suite 2: Karoonagte’ wys vir oulaas op 8 en 9 April by die KKNK in Oudtshoorn.
Op die spoor van argitek Gerard Moerdijk in Pretoria
Die FAK het hulde gebring aan Gerard Moerdijk, een van Suid-Afrika se bekendste argitekte, presies 65 jaar ná sy dood.
Luister: Dr. Neville wil passie vir noodhulp met gemeenskap deel
Die Suid-Afrikaanse Noodhulpliga vier die aanstelling van dr. Neville Vlok as hoofgeneesheer én die organisasie se 88ste bestaansjaar.
ʼn Afrikaanse Paasfees
Maak nie saak of julle hierdie Paasfees by die huis vier of in die bosveld nie, ʼn stukkie brood en ʼn bietjie wyn is al wat werklik nodig is.
Gratis hartoperasie red 9-jarige se lewe
Tot en met die ouderdom van nege het Caroline Smit en haar ouers nooit geweet dat sy ʼn massiewe gat in haar hart het nie.
‘Die Gelofte’ skitter op Naledi-kortlys
‘Karoo Suite 2: Karoonagte’, ‘Brel/Piaf’, ‘Plesierengel’, en ‘Hans steek die Rubicon oor’ is ook vir dié teaterpryse benoem.
David Kramer met prys vir lewensbydrae bekroon
“Die produksies wat in aanmerking gekom het, het weereens die veerkragtigheid van Suid-Afrikaanse teatermakers gewys.”
Atleet gaan Namakwaland kafdraf vir bejaardes
“Ons weet nie altyd watter uitdagings die mense rondom ons beleef nie. Weerlose bejaardes kan nie vir hulself baklei nie, en sommiges sit in kamertjies en vereensaam.”
Foto’s: Alabama-studentegeselskap vier 80 jaar
“Dit was nie moeilik om weer die toutjies op te tel en heerlik saam te kuier nie.”
ʼn Ma se plan vir haar kind
Wikus se verhaal kon ʼn ander uiteinde gehad het as die gemeenskap nie saamgestaan en fondse aan die Bemagtig-ʼn-Kind-projek voorsien het nie. Hierdie is ʼn besonderse voorbeeld van ʼn gemeenskap wat saamstaan om mekaar te help.
80-jarige vang doktorsgraad by UJ
“Dit is belangrik om ʼn doel te hê en ek wou ʼn onderwerp takel wat my sou uitdaag en ʼn positiewe uitslag sou gee vir alle Suid-Afrikaners, veral werkloses en armes.”
Jong orkeslede maak geskiedenis by Voortrekkermonument
“Hulle het die verwagting van ’n volwaardige simfonieorkes oortref.”
Theuns se woorde in FAK-liedjietuin verewig
“Theuns was … is my seun. My trots. My verlange. Hierdie is ʼn geweldige eer wat die FAK hom gee en ek wil namens my seun baie dankie sê.”