Maak nie saak of julle hierdie Paasfees by die huis vier of in die bosveld nie, ʼn stukkie brood en ʼn bietjie wyn is al wat werklik nodig is.
Gratis hartoperasie red 9-jarige se lewe
Tot en met die ouderdom van nege het Caroline Smit en haar ouers nooit geweet dat sy ʼn massiewe gat in haar hart het nie.
‘Die Gelofte’ skitter op Naledi-kortlys
‘Karoo Suite 2: Karoonagte’, ‘Brel/Piaf’, ‘Plesierengel’, en ‘Hans steek die Rubicon oor’ is ook vir dié teaterpryse benoem.
David Kramer met prys vir lewensbydrae bekroon
“Die produksies wat in aanmerking gekom het, het weereens die veerkragtigheid van Suid-Afrikaanse teatermakers gewys.”
Atleet gaan Namakwaland kafdraf vir bejaardes
“Ons weet nie altyd watter uitdagings die mense rondom ons beleef nie. Weerlose bejaardes kan nie vir hulself baklei nie, en sommiges sit in kamertjies en vereensaam.”
Foto’s: Alabama-studentegeselskap vier 80 jaar
“Dit was nie moeilik om weer die toutjies op te tel en heerlik saam te kuier nie.”
ʼn Ma se plan vir haar kind
Wikus se verhaal kon ʼn ander uiteinde gehad het as die gemeenskap nie saamgestaan en fondse aan die Bemagtig-ʼn-Kind-projek voorsien het nie. Hierdie is ʼn besonderse voorbeeld van ʼn gemeenskap wat saamstaan om mekaar te help.
80-jarige vang doktorsgraad by UJ
“Dit is belangrik om ʼn doel te hê en ek wou ʼn onderwerp takel wat my sou uitdaag en ʼn positiewe uitslag sou gee vir alle Suid-Afrikaners, veral werkloses en armes.”
Jong orkeslede maak geskiedenis by Voortrekkermonument
“Hulle het die verwagting van ’n volwaardige simfonieorkes oortref.”
Theuns se woorde in FAK-liedjietuin verewig
“Theuns was … is my seun. My trots. My verlange. Hierdie is ʼn geweldige eer wat die FAK hom gee en ek wil namens my seun baie dankie sê.”
Wêreld werp kollig op teater, kunste
“Op Wêreldteaterdag nooi ons ʼn ieder en elk om deel van die wonderwêreld van die kunste te wees.”
Unieke skool se droombiblioteek word boek vir boek ʼn realiteit
Nagenoeg 2 000 boeke is die afgelope maand deur skole van regoor die land vir die Club21-skool vir kinders met downsindroom ingesamel.
Toe reën dit toks op Vanrhynsdorp
“Vra asseblief julle rugbyseuns vir hulle ou, stukkende toks. Die seuns sal dit met gom en ‘insulation tape’ regmaak vir elke ‘game’. Hier is niks nie meer bruikbaar nie,” lui ʼn desperate skoolhoof se pleidooi uit die Weskus.
Opleidingsessies laat Besigheidsbytjies-projek behoorlik zoem
“Met die vaardighede wat deur hierdie opleidingsessie aangebied word, hoop ons om jong entrepreneurs te kweek wat in die toekoms hulle gemeenskap sal dien en bevoordeel.”
SOS skenk rekenaars aan gemeenskapsprojek
Enige skenkings van toerustings, soos ou rekenaars en skootrekenaars in ʼn werkende toestand, kan aan die SOS gemaak word om di projek verder te ondersteun.
Blaai deur toeka se boeke by Erfenisstigting-biblioteek
“Ek dink wat hierdie navorsingsbiblioteek so uniek maak, is die spesifieke fokus op die Afrikanergeskiedenis.”
Hierdie rocker sê ‘hou bene hou!’
Hierdie jaar durf dié rocker die 21 kilometer lange Two Oceans-maraton nie net op eie stoom aan nie, maar ten bate van Breadline Africa.
Bethel Music vandeesweek in SA te sien
“Dit is vir ons regtig ʼn groot geleentheid om oor kerk- en taalgrense heen bymekaar te kom en die Here te aanbid.”
Monument maak erfenis pret met speletjie
Talle mense het Dinsdag hul vellies vir tekkies verruil om deel te neem aan die Voortrekkermonument se Erfenispret-speletjie.
Is jy ‘PassieVol’ oor jou geloof?
Is jy ‘PassieVol’ oor jou geloof? Dan kan jy nie PassieVol 2023 misloop nie! Dit is méér as net musiek. Dis ʼn ervaring. ‘n Ontmoeting met Jesus! Donderdag 16 Maart is dit één maand tot dié Paasproduksie.