Die stad het onsuksesvol probeer om die uitstaande skuld deur minder ingrypende maatreëls in te vorder.
Honderde polisiebeamptes vir korrupsie ondersoek
Altesaam 55 sake van bedrog, 35 van afpersing en 136 beweerde oortredings van die Wet op Rampbestuur word onder meer ondersoek.
Klagte oor bunny chow in sooibrand-advertensie verwerp
Ramasar het gesê bunny chow word nooit met sous en aartappelskyfies bedien nie en dat bunny chow nie noodwendig ʼn ongesonde maaltyd is wat gaan beteken dat mense Eno of ander soortgelyke produkte nodig gaan hê nie.
WGO-hoof in selfisolasie
Tedros Adhanom Ghebreyesus het Suid-Afrika aangeprys vir sy hantering van die koronavirus.
Stilbaai geruk ná moord
Johan Ungerer (65) is met een van die skerp voorwerpe in sy nek gesteek. Sy vrou, Christina (61), se hande is agter haar rug vasgebind voordat sy in ’n slaapkamer in die huis toegesluit is.
Vyf met klapmusse oorval egpaar op plaas
Vyf mans met klapmusse aan het die egpaar by die huis ingewag en oorrompel.
Wene-terreur: Dodetal styg tot vyf
Die aanvaller wat doodgeskiet is, was glo ʼn simpatiseerder van die Islamitiese Staat.
VBS-skandaal: Munisipaliteite soek R1,5 miljard terug
Die verlies wat munisipaliteite gely het, beslaan die grootste gedeelte van die geld wat weens bedrieglike optrede uit VBS se koffers getap is.
Ekonomiese moontlikhede binne selfbeskikking
Selfbeskikking is nie noodwendig ʼn grondgebied nie, maar ʼn ander manier om ʼn gemeenskap te definieer, soos ʼn digitale gemeenskap, sê Dawie Roodt, hoofekonoom van die Efficient Groep.
Metrorail bied beperkte treindiens in Tshwane
“Weens veiligheidsredes en die ernstige gevolge van diefstal en vandalisme, sal treine nie by alle stasies kan stilhou nie.”
Nuuskommentaar: Problematiek om versnipperde lande
Die gewapende konfrontasie tussen Armenië en Azerbeidjan oor die enklawe Nagorno-Karabach hou meer lesse vir Suid-Afrika en die wêreld in as wat baie mense besef.
Kaapse owerhede slaan toe op ‘besope’ straatrenjaers
Bykans 80% van straatrenjaers wat die afgelope week in Kaapstad in hegtenis geneem is, het glo dronk bestuur.
Man in hof ná hy glo polisieman doodsteek
“Verslae dui daarop dat die verdagte en die polisieman vroeër die dag in ’n rusie betrokke was.”
Wene: Twee dood in ‘terreuraanval’
“Dit is Oostenryk se moeilikste dag in baie jare.”
Sewe dood in Gugulethu-skietery
Die polisie se eenheid vir georganiseerde misdaad ondersoek die voorval.
Toelatingseksamen vir regslui steeds in Afrikaans
Die organisasie sê sedert die terugtrekking van die kennisgewing wat Engels as enigste taal van eksaminering toelaat, het die raad verwarring en onsekerheid geskep deur nie bekend te maak dat die status van Afrikaans as taal van eksaminering herstel is nie.
Covid-19-statistieke: 772 nuwe gevalle
Gauteng het steeds die meeste aktiewe gevalle – altesaam 11 754 – en 31,5% van virusgevalle kom in hierdie provinsie voor.
Veeltaligheid, maar nie Afrikaans nie, by universiteite aangemoedig
‘n Taalbeleidsraamwerk vir openbare instellings vir hoër onderwys is op 30 Oktober 2020 in die Staatskoerant gepubliseer.
SEB ongeldig verklaar vir tenders
Dit is ongeldig en ongrondwetlik vir staatsorganisasies om vooraf-diskwalifikasiekriteria, soos swart ekonomiese bemagtigingsvereistes (SEB), by tenders in openbare verkryging toe te pas.
Plaasmoorde: DA trek ‘n duidelike streep in die sand
Afgevaardigdes van die DA se Federale Kongres het Sondag eenparig ‘n beleidsbesluit ondersteun dat plaasaanvalle en -moorde tot ‘n haatmisdaad en ‘n prioriteitsmisdaad verklaar moet word.