Die aanvaller het Middeleeuse klere aangehad ten tyde van die aanval.
Ses sterf in Vrystaatse ongeluk
Twee babas en ’n tiener is onder die sterfgevalle.
Solidariteit waarsku Ramaphosa teen strenger inperking
“Ons waarsku Ramaphosa vriendelik dat ons enige verdere irrasionele en onredelike maatreëls in die hof sal uitdaag.”
Kuier in Nagkantoor: Die lewendige ‘bom’ in ʼn jong soldaat
Op ʼn dag, in die siekeboeg op Oshakati, het ʼn voorval plaasgevind wat steeds na 37 jaar ongelooflik klink.
‘Sterkste storm van 2020’ tref Filippyne
Tussen 19 en 31 miljoen mense kan deur tifoon Goni geraak word.
Taxidrywers vas wat glo metrobeampte aanrand
“Die taxibestuurders het uiters aggressief geraak, gevloek en gedreig om die beamptes te skiet.”
Weermag tot in sy kern verrot, sê oudhoë
ʼn Voormalige senior offisier in militêre intelligensie beweer in ’n voorlegging aan die Zondo-kommissie dat die weermag “tot in sy kern verrot is” en onder meer kontrakte van miljoene rande op ʼn bedrieglike wyse toegeken het.
Man red vriend, verdrink self in dam
“Toe die tiener omdraai, het hy sy vriend onder die water sien verdwyn.”
Priester geskiet in Frankryk
Die priester is voor ’n Grieks-Ortodokse kerk geskiet kort nadat hy die kerk gesluit het.
Brand aan hange van Tafelberg geblus
’n Brandbestryder is beseer en na ’n hospitaal geneem.
Covid-19-statistieke: Meer as 50 000 aktiewe gevalle
Dr. Zweli Mkhize, minister van gesondheid, het Saterdagaand die jongste Covid-19-statistieke bekend gemaak.
Nuwe DA-leier se naam Sondag bekend
Teen vyfuur Saterdagmiddag het elkeen van die meer as 2 000 afgevaardigdes wat by talle punte in die land byeen was, hul stemme uitgebring.
Sakeman van KZN in huis vermoor
Die sakeman se pa het ook ernstige steekwonde in die voorval opgedoen.
Drie sterf in Limpopo-ongeluk
Die polisie in Limpopo ondersoek ’n saak van strafbare manslag nadat ’n motor Saterdag vroegoggend langs die Ga-Masemola-nedersetting omgeslaan het. Drie mans is in die…
Aardbewing: Honderde mense nog onder puin vasgekeer
Die dodetal het intussen verder gestyg ná ’n aardbewing Turkye en die Griekse eiland Samos geskud het.
Sean Connery sterf
Connery was veral bekend vir sy rol as die ikoniese Britse spioen James Bond.
Vyf sterf in gru-ongeluk by De Doorns
Die bakkie het vermoedelik voor die vragmotor ingedraai.
Amptenaar help glo met herlei van departement se fondse
Fondse van die provinsiale onderwysdepartement is glo na twee dagsorgsentrums herlei.
Behandeling gee Oos-Rand-baba kans op normale lewe
“Hanru is so spesiaal, maar op grond van sy voorkoms het ander dit nooit geweet nie.”
Vragte noodbokse vir boere op pad na Vrystaat
Honderde ton voer is ook reeds gestuur of word tans afgelewer.