Die drankbedryf het ook die gesamentlike onderneming gegee dat hy nou saam met die regering en handelaars gaan werk om te verseker daar word aan regulasies voldoen.
Hennenman-plaasmoord: Tweede verdagte in hof
’n Tweede verdagte het Woensdag vlugtig in die Hennenman-landdroshof in die Vrystaat verskyn in verband met die plaasmoord op Pieter Hills (56) en sy seun Eddie.
Gauteng maak plan om agterstand met rybewyse op te los
Bewerings van korrupsie, omkopery en sameswering binne die provinsie se lisensiekantore sal ook glo eersdaags aandag geniet.
Zondo-kommissie: Zuma moet sê of hy gaan verskyn, of…
Zuma is veronderstel om Maandag voor die kommissie te verskyn, maar tot dusver het sy regspan bloot net aangedui dat hy nie “nié gaan verskyn” nie.
Regstreekse gesprek: Plaasmoorde ’n prioriteit?
Regstreekse gesprek: Vir boere is die kwessie van plaasaanvalle en plaasmoorde veel meer as ’n politieke debat of ’n maatskaplike of ekonomiese verskynsel. Die vraag op menige Suid-Afrikaners se lippe is, is daar werklik ’n antwoord? Ernst van Zyl gesels met Flip Buys, Ernst Roets, Theo de Jager en Jan Wessels. Volg die regstreekse uitsending van hierdie gesprek Donderdag 12 November om 10:00.
Saak teen voormalige KZN-polisiehoof, omstrede sakeman uitgestel
Meer as 200 klagtes staar hulle in die gesig.
Skok, woede na nóg ʼn Vrystaatse plaasmoord
Die boer se vrou het glo een van die aanvallers doodgeskiet.
Regering, nié burgers, is ‘roekeloos, onverantwoordelik’
Die DA en die VF Plus het die verdere verlenging van die ramptoestand wat weens Covid-19 ingestel is, gekritiseer.
Covid-19-statistieke: Kommer oor Oos-Kaap
Volgens die departement van gesondheid het die Oos-Kaap teen Woensdagaand 5 881 aktiewe gevalle van die virus gehad.
Oudburgemeester van Nelson Mandelabaai sterf
Mongameli Bobani is sowat drie weke gelede weens Covid-19 in ʼn hospitaal opgeneem.
Ramaphosa: Tweede golf moet voorkom word
Nuwe regulasies oor alkoholverkope en internasionale reise en ʼn vyf dag lange rouperiode is aangekondig.
Geen honde meer toegelaat ná Kaapse grysbok doodgemaak is
ʼn Hond het Maandagoggend in dié deel van die reservaat ʼn jong Kaapse grysbok gejag en doodgemaak.
Ouditeur-generaal Kimi Makwetu oorlede
Die ouditeur-generaal, Kimi Makwetu, is Woensdagmiddag oorlede.
Duisende in Filippyne ontruim oor tifoon Vamco
Winde van 125 km/h met rukwinde van 155 km/h word tydens tifoon Vamco verwag.
Geregtelike ondersoek na vlammedood van gesin uitgestel
Die ma en haar kinders het in Julie 2011 in hul huis in Booysens, Johannesburg, doodgebrand.
Vermeende sekspes se verhoor tot volgende jaar uitgestel
Die 46-jarige man het vroeër ʼn junior rugbyspan afgerig en ʼn sopkombuis bestuur.
Konstabel eis glo omkoopgeld van R1 miljoen
ʼn 35-jarige polisiekonstabel van Pretoria-Sentraal se taktiese reaksie-eenheid sal binnekort weer in die Pretoriase landdroshof verskyn op aanklag van uitbuiting, korrupsie en dwarsboming van die gereg.
Ramaphosa spreek land vanaand toe
Pres. Cyril Ramaphosa sal die land na verwagting vanaand om 20:00 toespreek oor die land se reaksie op die Covid-19-pandemie.
Moeg vir politieke foutballe: AfriForum skryf vir IKR
“Politieke inmenging het meer as net ’n negatiewe invloed op die standaard van professionele krieket geword; dit dryf die krieketgemeenskap uitmekaar.”
‘Sekspastoor’ bly agter tralies
Die pastoor het al drie keer om borgtog aansoek gedoen.