Die skool is sowat 4 km van die Hoërskool Brackenfell geleë.
Kommer oor R1 miljard se onreëlmatige uitgawes by Prasa
Die parlement se portefeuljekomitee oor vervoer sê nou hy gaan werk maak van die ongerymdhede by Prasa.
Brackenfell-betoging: Man op waarskuwing vrygelaat wat glo skote afvuur
Pretorius is ná afloop van die konfrontasie by die Hoërskool Brackenfell in hegtenis geneem nadat hy glo skote in die lug afgevuur het.
Gems ondersoek nou kwalifikasies van alle uitvoerende raadslede
Lewatle het sy doktorsgraad verwerf by ʼn aanlyn universiteit in Hawaii wat glo nie deur Amerikaanse onderwysowerhede erken word nie.
Asbeskontrak: Saak tot volgende jaar uitgestel
Die moontlikheid bestaan dat nog drie verdagtes by die lys van beskuldigdes gevoeg kan word.
‘Rowers’ los makker agter toe skote klap
Die verdagte het die geld onsuksesvol probeer versteek nadat hy te voet moes vlug.
17 beseer in kettingbotsing
Vyf motors en ʼn taxi was in die ongeluk betrokke.
Lewenslank vir polisieman wat bevelvoerder doodskiet
Die polisiebeampte het aangevoer hy is te siek om te werk, maar is later glo opgemerk waar hy by die barakke gesit en drink het.
Wag vermoor, verdagte gewond in Jhb-rooftog
Die wag is ná die skietvoorval in die hospitaal dood.
‘Stoute van Alles’-bendelede swaar gestraf ná moord, verkragting
Een van die verdagtes se ma’s het die bloedvlekke op haar seun se broek opgemerk, waarna hy in hegtenis geneem is.
Mense maak harte oop vir diereskuiling ná swaar reën
“Vir die honde voel dit soos Kersfees.”
Cele weer na Vrystaat oor veiligheid op plase
Die vergadering word Donderdag in Bethlehem gehou en die minister gaan na verwagting terugvoer gee oor verskeie kwessies wat tydens sy vorige besoek geopper is.
Lewenslank vir man wat bejaarde elektrisiën vermoor
Petrus Scholtz is destyds terug na die huis waar hy vroeër herstelwerk gedoen het, maar is daarna nooit weer lewend gesien nie.
MRK, Ramaphosa gekap oor Brackenfell-uitlatings
“President Ramaphosa beweeg op gevaarlike terrein as hy wil inmeng met die privaatheid van mense en op hul reg om te besluit wat hulle in privaatheid wil doen en wie hulle mag uitnooi na ’n private aangeleentheid soos ’n partytjie.”
Vragmotorkapings: Een dood, twee vas
’n Groep gewapende verdagtes in drie motors het Dinsdag twee vragmotors in Midrand gekaap wat tot ’n jaagtog en skietgeveg met die polisie gelei het.
Interdik gevra oor EFF-betogings by Hoërskool Brackenfell
Debbie Schäfer, Wes-Kaapse LUR vir onderwys, en Alan Winde, premier van die Wes-Kaap, het intussen ook Dinsdag die skool besoek.
Covid-19-statistieke: Soveel nuwe gevalle, sterftes aangemeld
Dr. Zweli Mkhize, minister van gesondheid, het Dinsdagaand die jongste Covid-19-statistieke bekend gemaak.
Ace raadpleeg regspan, lasbrief verwelkom
Die lasbrief vir Ace Magashule se inhegtenisneming word intussen vanuit verskeie oorde verwelkom.
Ma sterf voor kinders in transitoroof
’n Ma en haar twee jong kinders was in hul motor toe hulle in die kruisvuur van transitorowers beland het.
Familie weier om ontbinde liggaam te begrawe
’n Familielid van Rose Mosikare sê hy het nog ’n hangende saak teen die hospitaal waar haar liggaam weens ’n onklaar yskaslaai ontbind het.