Covid-19-TERS-eise wat vir honderde werkers bestem was, het in ʼn enkele begunstigde se rekening beland.
Polisiestasies, Metrorail gesluit weens Covid-19-gevalle
Dié ses polisiestasies sal nou almal in satellietstasies in die omgewing bedryf word.
2 vas vir besit van liggaamsdele
Verskeie liggaamsdele is in die verdagtes se voertuig gevind.
Vier vas oor verkragting van meisies in Noord-Kaap
Vier verdagtes is in hegtenis geneem in verband met die herhaaldelike verkragting oor ʼn paar maande van twee meisies, onderskeidelik vyf en sewe jaar oud.
Rowers teiken glo begrafnisondernemers
Die polisie in Mpumalanga stel ondersoek in ná rooftogte by begrafnisondernemers in Nelspruit en omgewing.
Man vas oor swanger vrou se verkragting, moord
Die vrou was sewe maande swanger.
Jongste Covid-19-statistieke bevestig
Zweli Mkhize, die minister van gesondheid, het Sondagaand die jongste Covid-19-statistieke vir Suid-Afrika bekendgemaak.
Kanye West wil president word
Die kletsrymer Kanye West het Saterdag op Twitter gesê hy gaan deelneem aan die presidentsverkiesing in die VSA.
Covid-19: Só keer leerders terug
Angie Motshekga, die minister van basiese onderwys, het Sondag bevestig watter vordering gemaak is sedert die skole in die Covid-19-omgewing oopgemaak het en ook terugvoer gegee oor die terugkeer skool toe van nog grade.
Swanger vrou sterf tydens KZN-plaasaanval
Die vrou was swanger met die egpaar se derde kind.
Motshekga gaan sê oor skoolgereedheid en nog grade
Angie Motshekga, die minister van basiese onderwys, sal Sondagmiddag terugvoer gee oor die vordering in die bedryf sedert die skole in die Covid-19-omgewing oopgemaak het.
Afsondering: Slegs 2 uit 10 ondernemings funksioneer ten volle
Toestande het in Junie teenoor die vorige peilings in April en Mei verbeter. Dit was weens die ligter beperkinge.
Tabakverbod: Groot maatskappye se opebrief aan die president
Twaalf maatskappye het Sondag in ʼn opebrief aan pres. Cyril Ramaphosa en sy kabinetministers versoek dat die verbod op die verkope van tabakprodukte opgehef moet…
DA stel eenheid aan om op plaasmoorde te fokus
“Plaasaanvalle teister ons land en so lank as wat die aanvallers wegkom met hul misdade, sal die gruweldade net voortduur. Met dié inisiatief wil die DA seker maak dat misdadigers so vinnig as moontlik agter tralies beland en dat die geweld tot ʼn einde kom.”
‘Verpligte’ beurtkrag lei tot Vaalrivier-besoedeling
Verpligte beurtkrag in die Ngwathe- plaaslike munisipaliteit (Parys, Vredefort, Heilbron, Koppies, Edenville) lei tot besoedeling van die Vaalrivier.
Man verdwyn by Gordonsbaai
Toe hy nie later terugkeer nie, het sy vriende en familie tevergeefs na hom gesoek.
Vakbonde wil stokkie steek voor SAL-likwidasie
“Ons sal onder geen omstandighede die likwidasie van die SAL aanvaar nie.”
Borgtog vir onnie ná aanrandingsvideo
“Ek wonder wat gaan deur die kop van ʼn man wat doelbewus ʼn houtpaal optel en ʼn weerlose vrou daarmee aanrand.”
Drie klasse in Noordwes aan die brand gesteek
“Hierdie is ʼn verdere terugslag vir ʼn akademiese jaar wat reeds ontwrig is deur die Covid-19-pandemie.”
Bosbokrand-ongeluk eis 8
Sewe persone is op die toneel dood verklaar.