Wanneer Dricus du Plessis en Robert Whittaker op 8 Julie kragte meet, is daar baie op die spel: Die wenner sal later sake teen Israel Adesanya om die middelgewigtitel uitspook.
Uiteindelik – Alcaraz verdedig ʼn titel
“Die toeskouers het my aangevuur en dit is ʼn ongelooflike ervaring om die silwerware hier in Barcelona voor my familie en vriende omhoog te hou.”
Gholf: Ahlers, Jarvis span die kroon in Sonskynreeks
Dit was Ahlers se11de oorwinning in die reeks.
Só lyk VRK-kwarteindstrydbepalings
Die Stormers en die Bulls sal weer slaags wees in ʼn uitspeelwedstryd van die Verenigde Rugbykampioenskap.
Faf en Maxi doen dit weer
Faf du Plessis en Glenn Maxwell het vandag weer eens die lopiekrane vir die Royal Challengers Bangalore oopgedraai.
Curriebeker: Blou Bulle gee Leeus streepsuiker
Die lig brand weer helder in die Ligblou-tonnel, maar die donker wolke pak al hoe dreigender saam om die Leeus se Curriebekerspan.
‘Geen mens is gemaak om op te gee’
Elandri Schmidt het die verbeelding van sportliefhebbers aangegryp toe sy geweier het om handdoek in te gooi by Atletiek Suid-Afrika se junior kampioenskap in Pietermaritzburg. Sy het nou met Maroela Media gesels.
Wat is Rassie Erasmus se toekoms-opsies?
Noudat Jurie Roux nie meer Saru se uitvoerende hoof is nie en Jacques Nienaber aangekondig het dat hy ná vanjaar se Wêreldbekertoernooi in Frankryk na Dublin verhuis, is Erasmus dalk ook tussen twee vure.
Gholf: ‘Nou gaan ons braai,’ sê Jaco Ahlers
Jaco Ahlers het Vrydagaand nie van sy normale patroon afgewyk nie.
Goud-Geel: Leandri laat rekords tuimel
Leandri Geel het vir die tweede keer in slegs ʼn paar weke die Suid-Afrikaanse hamergooirekord verbeter toe sy met haar uitstekende poging van 66,11 m goud in Germiston gesmaak het.
Hondesleedroom neem man van sonnige SA na yskoue Alaska
Gerhardt Thiart se groot droom om aan die Iditarod-hondesleewedren deel te neem is vanjaar bewaarheid toe hy in Maart die eerste Suid-Afrikaner geword het om dié wedren te voltooi.
Ditsem, Bulls!
Die Bulls het vir die tweede keer op ʼn streep met Leinster afgereken toe hulle die Ierse klub in ʼn drieëfees op Loftus Versfeld verrinneweer het.
VRK: Lions groet een van hul maanhare met sege oor Zebre
Die Lions het Saterdagmiddag op Loftus Versfeld op gepaste wyse van een van hul groot maanhare, Jaco Kriel, in die Verenigde Rugbykampioenskap afskeid geneem toe hulle die Italiaanse Zebre-span geklop het.
Conway se kolf doen praatwerk teen Sunrisers
Devon Conway het 13 grenshoue in sy beurt gemoker en veral Marco Jansen het swaar geleef.
Djokovic trap klei teen Lajovic
“Novak is nie net ʼn goeie vriend nie, maar ook ons land se groot held. Ek het nooit gedink dat dit moontlik sou wees om hom te klop nie.”
Krag van die plaas op groot verhoog
Jaco Schoonwinkel, ʼn boer in die Swellendam-omgewing, het na die eindronde van die World’s Strongest Man-kompetisie in die VSA deurgedring.
VRK-reeks: Stormers se soet en suur in Stellenbosch
Die Stormers se soet nadat hulle Benetton in hul laaste groepwedstryd in die Verenigde Rugbykampioenskap geklop het, was van korte duur, want Ulster het dit ʼn ruk later versuur toe hulle Edinburg verslaan het.
Pumas klop WP in doodsnikke
Die Pumas het hul Curriebekerwedstryd teen die Westelike Provinsie in die doodsnikke ná ’n geel kaart en ’n strafskop gewen nadat daar diep ongelukkigheid daaroor was.
Gholf: Suid-Afrikaners woel in Adelaide
Die Suid-Afrikaners wat in die LIV-gholftoernooi in Adelaide, Australië, speel, het in die eerste rondte van dié toernooi in gunstige weerstoestande, ’n relatiewe maklike baan en voor duisende toeskouers in ʼn partytjie-atmosfeer gedy.
Buhai wys haar staal in Texas
Suid-Afrika se Ashley Buhai het Donderdagmiddag in die eerste ronde van die Chevron-kampioenskap in Houston in Texas puik teruggeveg.