Dit is maande gelede reeds voorspel dat die spanne in die Verenigde Rugbykampioenskap (Bulls, Lions, Stormers en Sharks) speel, die Curriebekerreeks kan oorheers wanneer hul topspelers beskikbaar is.
Toulouse-sewes: Blitsbokke pak Poemas
Dit sal nie maklik wees teen die Argentyne nie, wat voor die Blitsbokke op die punteleer is.
Springbokspan: Min veranderings, Dan du Plessis dalk die verrassing
Die enigste werklike verrassing kan die insluiting van Dan du Plessis, balvaardige senter van die Stormers, in Frans Steyn se plek wees.
Aiden se Sunrisers móét nou wen
Die Sunrisers Hyderabad speel vandag teen die Lucknow Super Giants en die spanpraatjies kan waarskynlik in vier woorde opgesom word: Wen. En wen góéd.
Novak vuur nog nie op alle suiers
Ondanks ʼn spul ongedwonge foute in die eerste stel het Novak Djokovic steeds ʼn manier gevind om met Tomas Etcheverry in Rome af te reken.
Gholf: Grace kook in Oklahoma
Die dag wanneer Suid-Afrika se Branden Grace warm blaas is, is dié Buffelsbaaier vuurwarm.
Stormers sonder Deon, Marvin teen Connacht
John Dobson, die Stormers se afrigter, is vol vertroue in die twee Springbok-voorspelers se plaasvervangers.
Curriebeker kan pleister vir Bulle se VRK-seer wees
Volgens Elrigh Louw het die spelers baie uit hul teleurstellende Verenigde Rugbykampioenskap-seisoen geleer.
Sonskynreeks goed vir Da Silva
Rudolph Lake gee ʼn samevatting van sommige van die week se groot gholfnuus.
Tennis se groot kanonne slaags in Rome
Van Novak Djokovic en Casper Ruud tot Iga Swiatek en Ons Jabeur speel vandag hul eerste wedstryde van die Italiaanse Ope in Rome.
Horner krap kop oor Ferrari, Mercedes
“Vyf wedrenne, vyf oorwinnings én ʼn blitsrensege. Ons het nog nooit só ʼn aanloop tot die seisoen geniet nie.”
Stormers weet binnekort of Fourie sal speel
Teen Donderdagoggend is daar reeds 35 000 kaartjies vir die halfeindstryd tussen die Stormers en Connacht verkoop.
Joy maak blasergeskiedenis by Wêreldbeker
Wêreldrugby het Woensdag aangekondig dat Joy Neville onder sy groep televisieskeidsregters vir die komende Wêreldbeker-toernooi in Frankryk sal tel. Dit is ʼn eerste keer vir vroueskeidsregters.
Fognini wen stryd van 35-jarige spelers
Italië se Fabio Fognini het sy staal in Rome gewys toe hy vir Andy Murray in drie stelle geklop het.
Stormers sal nie Connacht onderskat
“Ons kan selfversekerd wees, maar daardie selfvertroue moet nie as arrogansie geïnterpreteer word nie.”
Bouch se Indians jaag wéér 200 lopies
Faf du Plessis, wat ʼn vyftigtal in die wedstryd aangeteken het, het steeds 99 lopies meer as enige ander kolwer in die toernooi geslaan.
Woods wil regsgeding met eks agter geslote deure hou
Herman eis $30 miljoen (sowat R550 miljoen) van Woods omdat hy volgens haar hul mondelinge ooreenkoms, dat sy vir 11 jaar in sy Jupiter-paleis ter waarde van byna R1 miljard kan bly, verbreek het deur haar ná vyf jaar op slinkse wyse uit te skop toe hy hul verhouding beëindig het.
Peyper aan’t stuur van Kampioenebeker-finaal
“Jaco Peyper sal geskiedenis maak wanneer hy die eerste Suid-Afrikaanse skeidsregter word om in ʼn Europese eindstryd op te tree.”
Proteas kan hul WB-vliegtuigkaartjies bespreek
Suid-Afrika het vir die Wêreldbeker-kriekettoernooi in Indië gekwalifiseer nadat die eerste eendagwedstryd tussen Ierland en Bangladesj uitgereën het.
Lucknow kan nie langer van Quinny vergeet
Quinton de Kock het die afgelope naweek uiteindelik speelkans vir die Lucknow Super Giants gekry en hy het onmiddellik sy teenwoordigheid laat geld.