Dit is Carlos Alcaraz teen Stefanos Tsitsipas en Novak Djokovic teen Karen Khachanov in vandag se Franse Ope-wedstryde.
Rugbywedstryd gestop toe toeskouer mes inlê
Die toeskouer is deur die een van die klubvoorsitters agternagesit en met behulp van ander spelers voorgekeer.
Comrades gee 25 deelnemers die trekpas
Rowyn James, wedloopdirekteur, het beklemtoon dat enige oneerlikheid nie geduld sal word nie.
Soet vir McKibbin, suur vir McIIroy
Die Noorweër Viktor Hovland het sy vierde toernooi in die Amerikaanse PGA-reeks gewen toe hy die Amerikaner Denny McCarthy op die eerste putjie van ʼn uitspeelstryd van die Memorial-toernooi geklop het.
Brevis op sy stukke in Sri Lanka
Dewald Brevis het sewe sesse in sy onoorwonne beurt van 98 lopies teen Sri Lanka A in Pallekele gemoker.
Uitjouery is ‘belaglik’ – McEnroe
John McEnroe het vir Novak Djokovic in die bres getree nadat die Franse skare die Serwiër vroeër uitgejou het.
Max hou dinge wéér in truspieëltjie dop
Max Verstappen het van begin tot einde in Barcelona voorgeloop om sy vyfde wedren van die jaar te wen.
Kaptein Stokes laat ander die seile span
Ben Stokes het die eerste kaptein ooit geword om ʼn kriekettoets te wen sonder om self een keer te boul, te kolf of die paaltjiewagterhandskoene te dra.
Maande van rehabilitasiewerk wag op Rafa
“Hallo almal. Soos julle weet het ek ʼn operasie ondergaan en alles het goed afgeloop,” het Rafael Nadal op sosiale media gedeel.
Rugbykampioenskappe: Dis hoekom Bokke wíl wen
As daar een woord is wat nie in Rassie Erasmus (en Jacques Nienaber) se woordeskat bestaan nie, dan is dit “verloor”.
Gholf: Vasbyter McIlroy saam voor in Ohio
Daar is ʼn uitdrukking wat lui dat jy jou eie geluk op die gholfbaan skep. Rory McIlroy kan daarvan getuig.
Curriebeker: Só staan sake
Só staan sake op die Curriebeker-puntestand.
No. 50 wink vir immergroen Jannie op Bergrivier
“Op die derde dag moet jy 72 km aandurf. Dit is sewe uur wat jy op jou agterent sit en jou arms swaai. Dit is moeilik, maar jy maak kláár,” het die 83-jarige Jannie Malherbe gesê.
Pope skitter teen Iere op krieketheiligdom
Ollie Pope het 205 lopies van slegs 208 aflewerings teen Ierland op Lord’s geslaan.
ʼn Wen is ʼn wen – Novak
Novak Djokovic het – nadat hy met moeite die tweede stel teen Alejandro Davidovich Fokina beklink het – uiting aan sy emosies gegee. Natuurlik het sommige toeskouers hom toe uitgejou.
Donker nag, maar Bulle kon darem glimlag
Kragprobleme het gister amok op Loftus Versfeld gemaak, maar die Bulle het steeds tien drieë gedruk.
Curriebeker: WP trap in Kimberley se Groot Gat
Nadat die Bulle laat Vrydagaand die Griffons op Loftus Versfeld uitgestof het, hang die WP se kans om tot die uitspeelrondes van die Curriebeker-reeks deur te dring, aan ʼn dun draadjie.
Gholf: Suh weet waarvan Player gepraat het
“Slaan af om te beïndruk, maar setwerk laat die geld inrol.”
Jong Bokke gekies vir Wêreldkampioenskap op tuisveld
“Ons het ʼn wonderlike kans om voor ons familie en vriende in bekende toestande te speel en ons wil die beste van die geleentheid gebruikmaak.”
Klei kan spat op Roland-Garros
Novak Djokovic, Stefanos Tsitsipas en Carlos Alcaraz speel vandag teen gevaarlike teenstanders in die derde ronde van die Franse Ope.