Die jong Britse tennisspeler is nou al deur vyf afrigters in net twee jaar.
Twee Jhb-boorlinge in Ierse elftal
Curtis Campher en Graham Hume speel tans vir Ierland in ʼn toets teen Engeland op Lord’s.
Kitshoff groet Stormers met spesiale boodskap
“Dankie vir herinneringe wat my vir altyd sal laat glimlag.”
Brits meen Bokke staan breed in Iere se pad
Die veelsydige voorspeler, wat in 2019 deel van die Springbokke se Wêreldbeker-wenspan was, glo dat die Iere dikwels stoom verloor wanneer hulle juis moet spoed optel.
Tsitsipas hou van sonnige Parys
Stefanos Tsitsipas het vir die vyfde jaar op ʼn streep na die derde ronde van die Franse Ope deurgedring.
Fernando hoor al die wentromme
“Sy bestuurstyl is uniek en aggressief en ʼn mens kan sommer sien dat hy pret agter die stuur het.”
Nienaber, Kolisi meen Bok-boustene is in plek
“Daar is 100 dae oor om alles in orde vir die toernooi te kry en ons sal alles in ons vermoë doen om geestelik en fisiek gereed te wees.”
Wêreldbeker begin oor 100 dae
Daar word na raming 600 000 internasionale besoekers – ʼn nuwe Wêreldbeker-rekord – verwag wanneer die toernooi in September begin.
Ierse rugbyondersteuners kan maar trots wees
Ierland is die Sesnasies-kampioenspan, Leinster het in die eindstryd van die Kampioenebeker gespeel en Munster het die VRK-silwerware in Kaapstad omhoog gehou.
Onbekende Seyboth Wild boender Medvedev uit Ope
Thiago Seyboth Wild, ʼn speler wat 172ste op die wêreldranglys is, het vir Daniil Medvedev in die Franse Ope uitgeskakel.
Du Plessis was wraggies ‘Faf-tasties’
Faf du Plessis het kop en skouers bo die ander Suid-Afrikaanse spelers in vanjaar se Indiese Premierliga uitgestaan.
Proteas teen Aussies: Kaartjies vanaf R100 beskikbaar
Suid-Afrika speel vanaf 30 Augustus in drie T20- en vyf eendagkrieketwedstryde teen die besoekende Aussies.
Vlugvoetige Kolbe en Toulon se paadjies skei
“Dit is nie maklik vir my om totsiens te sê nie.”
Carlos en Novak begin op wennoot
Die 20-jarige Carlos Alcaraz is die jongste topgekeurde speler sedert ʼn 19-jarige Bjorn Borg in 1976 sy raket op Roland-Garros rondgeswaai het.
Ses, vier en wen!
Die Chennai Super Kings se Ravindra Jadeja het die twee grenshoue van die laaste aflewerings van ʼn dramatiese IPL-eindstryd geslaan om te sorg dat sy span die silwerware omhoog hou.
Mening: Waar is SA se o.19’s die afgelope twee jaar?
Daar is vanjaar net ses van Suid-Afrika se 14 rugby-unies wat aan SA Rugby se o.19-reeks deelneem – en die vraag is eenvoudig: Waar is Suid-Afrika se ander uitblinker o.19-skoolverlaters? Van hulle vang wel die oog, maar hoeveel gaan verlore?
Miller-hulle moet vandag titel verdedig
Swaar reën en donderstorms het gister ʼn stokkie voor die Indiese Premierliga-eindstryd tussen die Gujarat Titans en die Chennai Super Kings gesteek.
Handskud-drama op Roland-Garros
Marta Kostyuk, ʼn Oekraïner, is in Parys uitgejou nadat sy geweier het om Aryna Sabalenka van Belarus se hand te skud.
Gholf: Grace skep miljoene in Washington
Die Amerikaner Harold Varner III het op -12 geëindig, een hou beter as dié van Branden Grace (-11), met Mito Perreira van Chili (-10) derde.
Barbarians en Wêreldspan sorg vir fees van drieë
Die Springbokke en die Baabaas het sedert 1952 reeds agt keer teen mekaar gespeel.