Vyf jong mans is in hegtenis geneem nadat ʼn 68-jarige vrou van Dewetsdorp in die Vrystaat al om die beurt verkrag en beroof is.
Lees meerAlles vir Maandag 18 Julie 2016
Landbouprodusente in oorlewingstryd
Agri SA het ʼn dringende beroep op die publiek en die korporatiewe sektor gedoen om die organisasie se droogtehulpfonds te ondersteun.
[Video] Orania stem nie in verkiesing
Inwoners van Orania in die Noord-Kaap is nie van plan om hulle onafhanklikheid prys te gee nie en gaan daarom nie aan die munisipale verkiesing deelneem nie.
Man sterf by Germiston-meer
Die liggaam van ʼn man in sy 50’s is Maandag by die Germiston-meer aan die Oos-Rand gevind.
SAUK in arbeidshof oor skorsing van joernaliste
Die vakbond Solidariteit sal Donderdag ’n dringende interdik teen die SAUK in die arbeidshof aanvra om die skorsing van verskeie SAUK-joernaliste te laat ophef, hangende die beregting van die wettigheid van die uitsaaier se sensuur-instruksies deur die konstitusionele hof.
[Video] ‘Bruin’ party stel manifes bekend
ʼn Omstrede voormalige DA-lid is nou aan die stuur van ʼn nuutgestigte politieke party in Kaapstad.
Nollis sal ook Curriebekerspan afrig
Die Blou Bulle Maatskappy (Edms) Beperk het Maandag aangekondig dat die Superafrigter van die Bulls, Nollis Marais, ook die Blou Bulle se Curriebekerspan sal afrig.
Pta-egpaar maak Turkye-nagmerrie mee
ʼn Egpaar van Pretoria se eerste oorsese vakansie het ʼn onvoorsiene nadraai gehad toe hulle hulself die afgelope naweek in Istanbul in Turkye midde-in die mislukte staatsgreep bevind het.
Bejaarde in plas bloed gevind
ʼn Bejaarde man is Maandagoggend in ʼn plas bloed in sy huis in Pellissier, Bloemfontein, aangetref nadat hy vermoedelik reeds Vrydag vermoor is.
Man uit bewegende trein gestamp
ʼn Man is Maandag in Pretoria dood nadat hy vermoedelik uit ʼn bewegende trein in die noorde van die stad gestamp is.
Stenson buit Ope-titel, maak geskiedenis
Die Sweedse gholfspeler Henrik Stenson het sy eerste Britse Ope-titel gewen nadat hy aan die einde van die derde ronde op die Royal Troon-baan die…
Die wêreld in foto’s – 18 Julie 2016
Foto’s bied ʼn blik op die wêreld wat nie noodwendig in woorde beskryf kan word nie. Beleef al die nuusgebeure, een foto op ʼn slag.
Luister: Bagasie in die huwelik
Ds. Deon van der Berg van Lewensverryking Seminare gesels in hierdie uitsending met ‘n egpaar wat getuig oor probleme in hul huwelik voor ‘n Huwelikverrykingsnaweek, en hoe hulle die huwelik in eie krag wou doen, maar vandag nuwe mense met ‘n nuwe huwelik is.
SA renjaer sterf op Kilimandjaro
ʼn Suid-Afrikaanse renjaer is Maandagoggend op berg Kilimandjaro in Tanzanië dood.
‘Eintlik nogal baie’ vir die hele gesin
Die nuwe Afrikaanse fliek, Eintlik nogal baie, gaan kykers weer vasgenael hou met die outydse suksesverhaal van ʼn romantiese komedie.
Kleuter veg om lewe ná swaai-ongeluk
“Die dokter het ons eers Donderdag vertel dat die paramedici Sondag met Juané se aankoms by die hospitaal aan hom gesê het dat sy dit nie gaan maak nie.”
13 sal kan hoor danksy Mandeladag-projek
Die Stigting vir kinders met gehoorverlies in Suid-Afrika gaan as deel van dié organisasie se Mandeladag-projek 13 mense, onder wie kinders en volwassenes, se operasies vir kogleêre inplantings betaal.
Nog ʼn verdagte vas vir Jayde Panayiotou-moord
Nog ʼn verdagte is in hegtenis geneem in verband met die huurmoord op die Oos-Kaapse onderwyseres, Jayde Panayiotou (29).
Familie ondersoek self Belfast-slaandood
Pierre de Necker (24) se familie sal sorg dat diegene wat verantwoordelik is vir hul geliefde se wrede slaandood in Belfast, Mpumalanga, vervolg word, al moet hulle self die saak ondersoek.
Laekoste-leefstylprogram om diabetes hok te slaan
Volgens die Internasionale Diabetes-federasie was daar in 2015 ongeveer twee miljoen Suid-Afrikaners met diabetes, en bykans 57 318 mense het gesterf weens komplikasies wat met die siekte verband hou. Dié getalle dwing wetenskaplikes wêreldwyd om ʼn oplossing te vind en die siekte te beveg