Dié materiaal is in samewerking met ‘n mikrobioloog vervaardig om liggaamsreuke te verminder.
Alles vir Vrydag 16 Augustus 2019
Vlugvoetige 99-jarige dans die tango
Hy het ʼn staande toejuiging gekry vir sy vertoning.
Afgetrede katamaran-vervaardiger in huis vermoor
Hy is in die sitkamer aangetref waar hy gesig na onder gelê het. Sy hande was vasgebind en sy mond toegeplak.
Tweejarige sterf in ongeluk buite Graaff-Reinet
Die ongeluk het kort na 03:00 Vrydag op die pad tussen Aberdeen en Graaff-Reinet gebeur.
‘Katvoet’ – ʼn wêreldbekende storielyn in ʼn Afrikaanse leefwêreld
Asof die wêreldbekende storielyn van “Katvoet” nie genoeg is om gehore na die teater te lok nie, spog die produksie ook met ʼn indrukwekkende rolverdeling wat dit onmisbaar maak.
Nkwe sal in Indië elke ongelowige Thomas wil laat glo
“Ek is baie opgewonde en ek sien uit na die toer.”
‘The Voice SA’-wenner stel eerste enkelsnit bekend
“Die Een” is egter net die eerste van vele. Tasché verklap dat sy volgende week weer terug in Van Coke Studios sal wees om aan nog oorspronklike materiaal te werk.
Saak teen Gert Burger-moordverdagtes voorlopig van hofrol verwyder
Sy het gesê sy kan net met lof praat van die polisie se ondersoekwerk, asook dié van die aanklaers betrokke. “Daar is altyd nog hoop.”
Die wêreld in foto’s – 16 Augustus 2019
Foto’s bied ʼn blik op die wêreld wat nie noodwendig in woorde beskryf kan word nie.
Twee vas oor R5 miljoen se Mandrax
Die polisie het op altesaam 77 500 Mandrax-tablette beslag gelê.
Vrou vertel ná verkragting: ‘Ek moes oorleef om my storie te vertel’
Toe sy opkyk, staan hy in die deur. “Ek het geskrik. Dit was ‘n breukdeel van ‘n sekonde toe is hy binne en het hy die deur gesluit, en hy het op my gespring en my begin wurg.”
Video: Bolhuis vra ‘nederig om verskoning’ oor stemopname
“Daar is baie woorde wat ʼn ou kan gebruik, daai woorde was onvanpas en onnodig.”
Spanfoto: Bokke vol glimlagte voor Argentynse toets
Die Bokke speel môre om 17:05 in hul laaste toets voor die WB-veldtog begin.
Redakteursbrief: Die mense wat my liefhet …
Die lewe is nie net perfekte ma’s met perfekte lewens en perfekte, presterende kindertjies nie. As ons nie eerlik is hieroor nie, stel ons aan ons self, aan mekaar en aan ons kinders standaarde wat onbereikbaar hoog is.
Proe’toria: Beste kos, wyn en vermaak
Daar is nie ’n beter manier om die lente af te skop as met ’n uitstappie wat die hele gesin sal geniet nie.
Resep: Kerriebredie met beesvleis en aartappels
’n Heerlike maklike kerriebredie vir ’n vinnige aandete.
Nuuskommentaar: Gesprek oor konfederasies nog lank nie klaar
Met die term “konfederalisme” wat onlangs weer in die Suid-Afrikaanse politieke spektrum ter sprake gekom het, is dit miskien net nodig om die Belgiese voorbeeld onder die vergrootglas te plaas – is daar ruimte om konfederalisme in die Suid-Afrikaanse politieke spektrum te verreken?
Handwerk: Knus vir koel oggende
Hierdie gebreide skouerjakkie is ideaal vir daardie vroegoggend- en laataand-koue wat nog in die lug hang en ietsie warms vereis.
Vandag se sportnuus
Aussie-media sê All Blacks is “pensionarisse”.
Nuwe ANC-leierskap in Wes-Kaap gaan hande vol hê
Maar die nuwe span wat dinge moet regruk, bevat die presiese verdelingslyne wat die provinsiale ANC lamgelê het.