Solidariteit het vandag bekendgemaak dat hulle alle stappe oorweeg om die skadelike gevolge wat die inwerkingstelling van die voorgestelde Nasionale Gesondheidsversekering (NGV) sal hê, te beveg.
Lees meerAlles vir Vrydag 16 Augustus 2019
Ses in hof oor openbare geweld, brandstigting
Ses verdagtes, wat in hegtenis geneem is op aanklag van openbare geweld en brandstigting in Thohoyandou, het Vrydag in ʼn hof in Limpopo verskyn.
Groot Brakrivier-moorde: Hof hoor oor oproepe, foto’s
ʼn Deskundige van MTN het vandag in die rondgaande hof in Mosselbaai getuig dat die Human-moordverdagte, Stephen Lekoro, soveel as elf selfoonoproepe in twee dae na ʼn nommer in Lesotho gemaak het.
Oudjuffrou vas oor byna R1 miljoen se bedrog
Tasmyn Lynn Dorothy (42), ʼn voormalige Abet (Adult Basic Education and Training)-onderwyseres, het in die Oudtshoorn-landdroshof verskyn op aanklag van byna R1 miljoen.
Soektog ná vrou se moord naby Welkom-laerskool
Die polisie in die Vrystaat het ʼn soektog van stapel gestuur ná die liggaam van ʼn vrou, in haar 30’s, naby ʼn laerskool in Welkom gevind is.
ToekomsVenster: God, die ewige
Jou naam is in sy handpalm gegraveer.
Man vas oor ammunisie en springstof
Josef Markus Fourie (53) het Vrydag in die Bloemfonteinse landdroshof verskyn op aanklag van die onwettige besit van springstof en ammunisie.
Annatjie Myburgh-saak: Skuldiges gevonnis
Hoewel niks ooit sy ma sal kan terugbring nie, is die gesin nietemin tevrede met die vonnis, het Annatjie Myburgh se seun gesê.
Ernie se liefdadigheidsorganisasie samel al meer as R759 miljoen in
“Wanneer jou kind outisties is, verander jou lewe heeltemal.”
‘Boeliery’ by Krugersdorpse skool skerp veroordeel
Dié video is na bewering vroeër vandeesweek by Hoërskool Monument in Krugersdorp geneem waarin een leerder ʼn ander takel terwyl talle leerders bloot toekyk.
Lied vereer Suid-Afrikaanse vrouehelde
Bräsler glo die verhale van vrouehelde, soos dié van Racheltjie de Beer, is juis van die waardes waarmee sy vroue wil inspireer en bemoedig.
2 van Tsogo Sun vas vir bedrog
Altesaam 259 aanklagte van bedrog staar die mans in die gesig.
Snoeshaan en snoetbus: Jongste deel van die WAT nou beskikbaar
Die aanlyn Woordeboek van die Afrikaanse Taal (WAT) is ook bygewerk en verbeter.
Woord: roskam
Waar kom ons aan die woord “roskam”? Taaltoffie stel ondersoek in
Gemeenskap maak harte oop om Moloto-slagoffer te help begrawe
Nadat dit aan die lig gekom het dat die gesin nie genoeg geld het om Rochelle te begrawe nie, het die gemeenskap dadelik ingespring om te help.
‘Ken Jou Storie’-kinderboekskryfkompetisie: Hier is die wenners!
Die “Ken jou storie”‑kinderboekskryfkompetisie is nie net nog ’n kompetisie nie; dit is ook ʼn geleentheid vir aspirantskrywers om by te dra tot ʼn skatkis van woorde wat met kinders gedeel kan word. Hier is die wenners!
Vrystaatse staatsamptenare eet staatsbates op
Die doel van die vee is uiteraard om mee geboer en geteel te word; nie om opgeëet te word nie.
Foto’s: Kortlys van wetenskapfoto-kompetisie slaan asems weg
Die kortlys van die Royal Photographic Society se Wetenskapfotograaf van die Jaar-kompetisie is pas bekendgemaak en die finalis-foto’s is omtrent indrukwekkend.
‘Survivor SA’: ‘Ek is so spyt’
Indien jy nog nie gisteraand se episode gekyk het nie, moet jy eerder nie hier lees nie, anders gaan jy sien wie uitgestem is.
SA hokkiespanne mik vir Olimpiese Spele
Mans klop Ghana 9 – 1, terwyl vroue vir Namibië ore aansit.