Dié egpaar reken die geheim dat hulle al 68 jaar lank gelukkig getroud is, is hulle uitrustings.
Alles vir die maand September 2019
Grootskaalse soektog ná Durbanse pa glo vier kinders vermoor
Die kinders se ma het gehoor dat hy hulle gaan haal het. Sy het agterdogtig geraak dat hy moontlik iets beplan.
Facebook se gesigherkenning voortaan outomaties af
Gebruikers kan nou self besluit of hulle dit wil aan- of afskakel.
Van der Westhuizen sal beheer van CB-eindstryd neem
Egon Seconds en AJ Jacobs sal die assistent-skeidsregters wees.
Operasie Lockdown: 468 vas in vyf dae
Altesaam 468 verdagtes is binne vyf dae tydens Operasie Lockdown in die Wes-Kaap in hegtenis geneem.
Resep: Heuningraadpoeding
“Die poeding maak sulke gaatjies wat lyk soos heuningkoek.”
Spartans dok op vir Morkel
Amla, Plunkett en Malan nie deel van Mzansi Superliga nie.
Regstreekse uitsending: Kenners beantwoord jou vrae oor die NGV
Skakel vanoggend (4 September) om 11:00 op Maroela Media se Facebook-blad in om te sien hoe kenners die NGV bespreek en jou vrae oor dié plan beantwoord.
Berugte polisieman ontslaan; ondersoek na vrou se dood gaan voort
ʼn Berugte polisiebeampte van Mpumalanga is deur die Suid-Afrikaanse Polisiediens (SAPD) ontslaan en word intussen steeds ondersoek nadat sy vriendin uit sy bewegende motor gespring of geval het.
Fokus op handel, nie plundery, vra parlement
Dít is nie net ʼn misdaad teen vragmotorbestuurders nie, maar ook teen die ekonomie en op ʼn tydstip wat vinniger en groter groei nodig is.
‘Genoeg’ sê ACDP oor geweld teen vroue en kinders
“Honderde jong vroue sterf op die grusaamste maniere in ons strate. Mense is bang; 70 000 het in een week by ʼn beweging aangesluit om te sê: Genoeg.”
Geskiedkundige veldtog teen NGV van stapel gestuur
Solidariteit het Dinsdag bekendgemaak dat hy die grootste veldtog in sy geskiedenis van stapel stuur om die omstrede Nasionale Gesondheidsversekering te stuit.
Vandag se sportnuus
Zambië kanselleer Bafana-wedstryd weens die oënskynlike xenofobiese aanvalle in Suid-Afrika.
Erfenisfees by die Voortrekkermonument
Die Voortrekkermonument vier hierdie jaar erfenismaand op Saterdag, 21 September.
Geliefde oogspesialis dié week finaal gegroet
Die gedenkdiens sal nie net ʼn herdenking wees nie, maar ook ʼn viering van Van den Berg se lewe.
Lesersbrief: Hoe baie is baie?
Die nuusskrywer het verkeerdelik aangedui dat die Suid-Afrika se skuldprobleem ’n miljoen keer groter is, maar wat is ’n miljoen tussen vriende in Afrika?
Nigerië soek antwoorde by Ramaphosa oor geweld in SA
“Pres. Buhari het ʼn spesiale gesant afgevaardig om sy kommer aan pres. Cyril Ramaphosa oor te dra, asook om met sy Suid-Afrikaanse eweknie in gesprek te tree oor die situasie.”
Wat weet jy van die NGV?
Hier is vier dinge wat jy van die NGV moet weet:
Nóg ʼn vragmotor aan die brand gesteek
Dié voorval volg nadat vragmotors die afgelope paar dae opnuut geteiken en beskadig of selfs aan die brand gesteek word.
#JongStemme: Die reg om te kies uit 11 tale
Een van ons fundamentele regte is om te kan kies watter taal ons praat.