Die ondersteuningsvoertuig is sowat 50 keer met AK-47’s raakgeskiet en die geldwa is sowat 30 keer getref.
Alles vir Donderdag 26 Maart 2020
Is daar ʼn toekoms vir aanlyn konserte?
E-konserte word tans dwarsoor die wêreld as ʼn veilige alternatief tot vermaak gebied.
Die koronavirus se uitwerking op globalisering
Die vinnige verspreiding van die virus is moontlik gemaak deur die totale interafhanklikheid en verkeer tussen lande.
Covid-19: Daar ís silwer randjies
Tussendeur al die donker wolke is daar darem ’n paar silwer randjies ook.
Een dood, talle vas ná taxidrywers losbrand
Twee polisielede wat hulle na die toneel gehaas het om met die inhegtenisnemings te help, was onderweg in ʼn ongeluk betrokke.
Covid-19: Angus Buchan toets toe wel positief
“Ons vra om verskoning vir die verwarring en bid vir die goeie gesondheid van almal wat met ons in aanraking was,” het Buchan gesê.
Gedeelde kontak oor kinders: Kenners se raad vir afsonderingstyd
Groot kommer en verwarring heers oor wat ouers wat gedeelde kontak met hul kinders het, in die staat van inperking te doen staan. ʼn Regskenner en maatskaplike werker gee raad.
Heunis-hoewemoord: Man swaar gestraf
Sethlangu is in 2017 in hegtenis geneem na sy vingerafdrukke op twee ander misdaadtonele gevind is.
Naboomspruit-plaasmoord: Hofsaak wéér uitgestel
Die Van Zyl-egpaar is Vrydag omstreeks 00:15 deur omtrent vyf aanvallers in hul plaashuis oorrompel en aangerand.
Covid-19-samevatting: Ramaphosa ontvang resultate
Die presidensie het dit nodig geag om pres. Cyril Ramaphosa se toetsuitslae bekend te maak.
Algehele afsondering: Woede oor haweloses in skoolkoshuise gehuisves word
“Die antwoord is néé. Dit gaan nié gebeur nie. Dit kan eenvoudig net nie werk nie.”
Waar is Pienaar en Smit op joernaliste se lys?
Vanuit die staanspoor was dit subjektief, want nie een van die twee het Francois Pienaar of selfs John Smit bygevoeg nie, hoewel Siya Kolisi se naam hoog op elke lysie verskyn.
21 vrae oor landwye afsondering beantwoord
Dit is die heel eerste keer in Suid-Afrika se demokrasie dat ’n algehele landwye afsondering in die land ingestel word.
Noodsaaklike goedere en dienste in afsonderingstyd
Alle ondernemings wat toegelaat sal word om noodsaaklike dienste te lewer, moet goedkeuring by die departement van handel, nywerheid en mededinging kry.
Kreatiwiteit tydens kwarantyn
Terwyl Suid-Afrikaners gereed maak om van Donderdagaand om middernag vir 21 dae in isolasie deur te bring, is soortgelyke kreatiewe idees die antwoord as jy wonder hoe jy jou tyd gaan verwyl.
Vandag se sportnuus
Wimbledon kan ook in die slag bly.
Fopnuus – lagwekkend én skadelik
Die geheim is: Lees wyd, lees uiteenlopende publikasies en lees álmal – ja, ook hierdie artikel – krities, skryf Leopold Scholtz.
Tien selfdoen-aktiwiteite vir die jongspan
Hier is oulike idees om jou kinders besig te hou terwyl almal nou met Jan Tuisbly se karretjie moet ry.
Verdagte vas na moord op Villiersdorp-bejaarde
Die verdagte is Dinsdagoggend, twee dae na die voorval, in hegtenis geneem.
Kyk Johan Anker se jongste musiekvideo hier
Maroela Media se lesers kry natuurlik ook die kans om ʼn eksklusiewe eerste kykie na die musiekvideo van “My arms” op die webwerf te kry waar Johan Anker teenoor die aktrise Nadia Herbst speel.