Kom luister saam na ‘n Griekwagebed, voorgelees deur Veronica Geldenhuys uit die boek “Innie Skylte vannie Jirre” geskryf deur Hans du Plessis en uitgegee deur Lapa Uitgewers.
Lees meerAlles vir Dinsdag 16 Junie 2020
Nóg skole in Noordwes gesluit weens Covid-19
Die nuwe gevalle sluit drie leerders en vier onderwysers in.
Verslag onthul korrupsie, wanbestuur by waterrade
Die verslag bevat verwysings na grootskaalse korrupsie en wanbestuur van miljoene rande.
ToekomsVenster: Daar moet gebid word vir alle mense
Hoe lyk dit met jou saam? Is ons besig met ons taak?
Twee Eskom-sekerheidswagte doodgeskiet
Die wagte is deur Eskom gekontrakteer om werkers te vergesel na gebiede wat berug is vir geweld en rooftogte.
Lande nou minder vreedsaam weens Covid-19 – verslag
Suid-Afrika is een van die gewelddadigste lande wêreldwyd, met die sesde hoogste moordkoers.
OB bevind teen weermag, polisie dekades ná soldaat se dood
Die Openbare Beskermer het bevind die weermag, die polisie én die vergoedingskommissie het onbehoorlik gesloer ná die dood van ʼn weermaglid tydens opleiding.
’n Goue kalf in reënboogkleure?
Mag ons genade ontvang om, soos Daniël en sy vriende in Babilonië, steeds getrou die Here alleen te aanbid en net voor Hom die knie buig.
Oscars uitgestel weens Covid-19
Die Oscars is nog net drie keer vantevore uitgestel.
Paralimpiese swemmer oor gidshond: ‘Sy het my lewe verander’
“Wanneer my afrigter die sein gee dat ek moet swem, hardloop Vogue tot aan die einde van die swembad en wag vir my daar.”
Toe en nou: Hoe sou die huidige Bokke gevaar het?
Maar aangesien dit ʼn lekker speletjie is om appels met pere te vergelyk, wonder ek hoe hedendaagse spelers in die ou dae sou gevaar het.
Honderde onwettige wapens ingewin gedurende amnestietydperk
Die polisie in die Oos-Kaap het onder meer op pistole, haelgewere en outomatiese wapens beslag gelê.
Nuuskommentaar: Jeugdag – Pennie se vuur of brandstigting?
Ons jeug verdien beter as om vir die politieke wolwe gegooi te word, skryf Herman Toerien.
SA’ner hardloop sy tweede volle Comrades op trapmeul
“Vanjaar se virtuele Comrades was beslis iets anders gewees. Dit is ’n splinternuwe konsep en ek glo dit is hier om te bly. Soveel mense sien nie kans om die ‘regte’ wedloop aan te durf nie, maar wil steeds graag deel wees van die aksie.”
Polisielede in hospitaal ná ‘melkskommels’ by restaurant
Lede van die New Yorkse polisiedepartement het ʼn vreemde stof opgemerk in die melkskommels wat hulle by ʼn restaurant bestel het.
Breyten Breytenbach en die soort stiltes oor Afrikaans
“William, jy is die toekoms, en ek is vir eers die verlede: die stryd vir ons taal gaan voort”. Hierdie woorde het my laat besef om nie stil te bly nie. Hierdie woorde het my geleer om die stereotipes teenoor Afrikaans te veg. Om vreesloos in Afrikaans te praat en te doen.
Armand Aucamp, ma lees vir kinders
In “Kaggels, kerse en kinderstories” raak Armand Aucamp en sy ma, Petra, nostalgies met ʼn paar voorlesings uit “My storiekis”. Dié ma-en-seun-geselligheid bied vermaak vir die hele gesin.
ʼn Jeugdag vir die Afrikanerkind
Die geskiedkundige gebeure van 16 Junie 1900 geniet weinig aandag in die hoofstroom.
Die puin en pyn van ons verskroeide land
Dit is op 16 Junie ’n 120 jaar gelede dat die verskroeideaardebeleid aangekondig is, wat tot die dood van duisende vroue en kinders gelei het. Petronel Fourie gee ‘n blik op die tydperk in geskiedenis wat Suid-Afrika onherroeplik verander het.
Vervolgverhaal: Roep van die uil (Hoofstuk 4)
Daar is ’n moord naby Kanieklanie – en Moira vertel die polisie dat sy Leanne se kêrel kort tevore buite die losieshuis gewaar het … Lees nou die volgende hoofstuk in François Bloemhof se vervolgverhaal, “Roep van die uil”.