Blood & Water het verlede maand opslae gemaak toe dit die eerste Suid-Afrikaanse reeks geword het wat die no. 1-posisie op die stromingsdiens Netflix se tien top-reekse in die verskeie lande, insluitend die VSA, ingeneem het.
Alles vir Vrydag 19 Junie 2020
Betogings by Girls High oor ‘diskriminasie’
Leerders vra onder meer ʼn hersiening van die gedragskode wat teen swart leerders diskrimineer, asook die aanstel van meer swart onderwysers by die skool.
Musiekvideo: ‘ʼn Droom is nie bedoel vir die donker nie’
Gerduan Kemp stel vandag sy derde liedjie, “Dagbreekdrome”, eksklusief op Maroela Media bekend.
Zirk van den Berg wen WA Hofmeyr-prys
Die wenners van die jaarlikse Media24-boekpryse is pas bekendgemaak. Meer as 80 boeke wat in 2019 by Media24-uitgewerye verskyn het, het in ses kategorieë meegeding. Hier is die wenners.
Man dood ná bakleiery met sy susters
Die man is met beserings aan sy kop en hande op die vloer aangetref van huis waar hy en sy susters gewoon het.
#JongStemme: Maar wat van daai één ding, oom Cyril?
Hoekom bly ons stil oor hierdie kwessie? Hoekom duld ons hierdie moorde op die mense van wie ons die meeste afhanklik is?
Handwerk: Stoeloortreksels en kershouers vir ’n nuwe eetkamer
Maak dié treffende los stoeloortreksels vir jou eetkamerstoele. Maak dit nog meer spesiaal deur die rugkant te borduur en ʼn val onderaan te stik.
Wat sê die ware evangelie?
Waarmee het ons dan nou hier te doen? ’n Nuwe evangelie? ’n Evangelie van vrees en skrik en verlammende stilswye? Dit mag mos nie so wees nie!
Minister ‘oneerlik’ oor SAL
Vakbonde sê hulle het alle vertroue in die departement van openbare ondernemings en veral die minister, Pravin Gordhan, verloor.
VF Plus dán in hof oor Rampbestuurswet
Die saak sal voor ’n volbank regters aangehoor word.
Boek: In Christus – Van toeskouer tot spoortrapper
“God is nie een of ander control freak nie…. Hy laat die gelowige self keuses maak en self verantwoordelikheid neem.” Lees meer oor In Christus – Van toeskouer tot spoortrapper.
Meeste sardiens nóg aan Suidkus – navorser
Baie navorsers was bekommerd dat groot sardientjielope weens klimaatsverandering iets van die verlede is.
Uitspraak voorbehou in Maimane se skole-saak
Solidariteit is toegelaat tot die verrigtinge.
Bokke op die kruin, Wallis heel onder
Ek sal nooit die Walliesers wat deur die instaan-afrigter Alec Evans afgerig is, se nagmerrietoer vergeet nie. Vyf wedstryde in Suid-Afrika gespeel, al vyf verloor.
Resep-video: Partytjie-pizza
Hierdie is ʼn lekker idee as jy nie ʼn koek wil bak nie.
Vandag se sportnuus
Faf du Plessis se verstommende walgooi-beurt in sy toetsbuiging teen Australië in Adelaide word deur die Aussie-pers as die beste kolfbeurt op hul tuisbodem in die 21ste eeu bestempel.
Hoe lyk Hollywood: ‘Twilight’-aktrise gekies vir Diana-rol; akteur aangekla
Maroela Media bied jou ʼn opsomming van dié week se jongste internasionale vermaaknuus.
Hierdie ses plaaslike binnenshuise plante is wêreldwyd gewild
Dit is nie net Suid-Amerikaanse plante wat gewilde binnenshuise plante is nie, Suider-Afrikaanse spesies word ook verkies juis omdat hulle min sorg (en dikwels ook minder water) nodig het. Hier is van die plaaslike gunstelinge:
2 polisielede vandag gevonnis oor vals klagte van rassisme
ʼn Voormalige intern het egter destyds na vore getree om teen die twee polisielede te getuig.
Covid-19: 3 Pretoriase klinieke tydelik gesluit
Volgens die daaglikse siftingsverslae was al drie personeellede asimptomaties.