Die polisiebeampte se vuurwapen het per ongeluk afgegaan en sy kollega is in die proses getref.
Lees meerAlles vir Donderdag 2 Julie 2020
Afrikaanse Taalraad, VF Plus verwelkom Unisa-uitspraak
Die Afrikaanse Taalraad sê hy hoop die universiteit sal die regstellende stappe soos deur die hof bepaal, onverwyld uitvoer.
Vuurwapenamnestie nog nie finaal goedgekeur
Die jongste vuurwapenamnestie sal eersdaags finaal deur die parlement goedgekeur word.
‘Geen gevaar ná ontploffing by raffinadery’
“Omliggende gemeenskappe kan gerus wees dat die ontploffing geen verdere gevaar inhou nie.”
Verskeie parlementêre kopsere vir speaker Modise
“Dit is goed en wel dat politieke partye hierdie kwessies op die agenda wil plaas, maar ons het ook ʼn land om na om te sien.”
Epstein se jarelange vriendin in hegtenis geneem
Sy het ontken dat sy van Epstein se beweerde seksuele wangedrag geweet het.
Polisieman vas vir ‘smokkel’ van derduisende se sigarette
Die polisie het die sersant in sy polisieuniform op die N1 voorgekeer.
ToekomsVenster: Ek is die weg
Die Vader is die adres. Die pad daarheen is die Seun, geloof in sy volmaakte versoening.
Vier vakbonde by SAL wil pakkette aanvaar
Die departement het gesê hy is nie in die posisie om te voldoen aan enige verdere “onbillike en gulsige” eise van sekere vakbondleiers vir bykomende voordele nie.
E-konserte: Akoestiese, klassieke en geestelike musiek dié naweek aanlyn te sien
Maroela Media het ʼn konsertgids saamgestel van aanlyn konserte waarmee musiekliefhebbers dié naweek kan ontspan.
Sandra Prinsloo aanlyn te sien in ‘Oskar en die pienk tannie’
“Die seuntjie se positiwiteit ten spyte van sy lot is wat so aangrypend is en veral in hierdie tyd is dit vir ons ʼn goeie les.”
Polisiebeampte skiet kollega glo per ongeluk dood
’n Polisiebeampte aan die Oos-Rand is dood toe ’n kollega hom na bewering per ongeluk getref het toe daar op verdagtes losgebrand is. Die oorledene…
Só lyk nuwe terugkeerdatums vir leerders
Die minister van onderwys, Angie Motshekga, het weer nuwe datums bekend gemaak vir wanneer die res van leerders te midde van die Covid-19-pandemie mag terugkeer skool toe.
Die wêreld in foto’s – 2 Julie 2020
Te midde van die Covid-19-pandemie het werkers in die Bosniese toerismebedryf teen dié land se regering se verbod op toeriste van die Europese Unie betoog.
Covid-19 in Gauteng: ‘Storm is hier’; drastiese maatreëls oorweeg
“Ons moet doen wat ook al nodig is om die verspreiding van die pandemie in bedwang te bring.”
Hulp benodig by tehuis ná personeel begin staak
“Ons veroordeel die gedrag van die personeel wat in tye soos dié verswaktes onversorg laat ten sterkste. Dit is harteloos, koud en onverdedigbaar.”
Affies-seun geteiken toe hy gaan draf
Nadat hulle hom nie kon gryp nie, het die twee mans op die seun afgepyl en hom in die straat omgery.
Nóg ’n moord op N12
Johanco Fleischman en Jess Kuhn is verlede jaar ook op Putfonteinweg in Benoni doodgeskiet.
Clifton-parkering te koop vir R1,1 miljoen
Jy kan nou vir jouself ʼn klein stukkie grond in Clifton in Kaapstad aanskaf teen ‘n skamele R1,1 miljoen.
‘Geen boer, geen voedsel, geen toekoms’
Die grootste bedreiging is die onsekere beleidsomgewing wat geskep word, skryf Bennie van Zyl.