Bentley het sy Bentayga opgeknap.
Alles vir Donderdag 2 Julie 2020
Die ander kant van die geskiedenis
Indien die ANC daarin slaag om Afrikaners van hulle meesterverhaal te oortuig, beheer hulle ons toekoms, skryf Flip Buys.
Drie dood in Centurion-botsing
Drie mense is dood en twee beseer in ʼn botsing reg van voor Donderdagoggend in Centurion.
2 vas vir bedrogspul van R244 miljoen
Ongerymdhede tussen ’n maatskappy en die provinsiale departement is gedurende die ondersoek na die omstrede Estina-suiwelprojek oopgevlek.
SAKP-leier en dogter vermoor
Een van die verdagtes het met ʼn vuurwapen op die gesin begin losbrand.
‘Fynskrif’-akteur skep aanlyn platform vir akteursgemeenskap
“Ons as vryskutakteurs kan ʼn beweging begin waar ons ons eie droomprojekte laat realiseer deur mekaar te bemagtig.”
Verwarring oor kleuterskole ná minister se u-draai
“Die minister wat getaak is met die maatskaplike welstand van die land is besig om die krisis te vererger.”
Departement waarsku teen likwidasie van SAL
Die departement se beroep volg enkele weke voordat op 14 Julie oor die SAL se lot besluit sal word.
Boek-uittreksel: In Christus – Van toeskouer tot spoortrapper
“Ek verwys in my boek “In Christus” ’n paar keer na die mense met die Jesus-kepse,” skryf Callie Roos. Lees hier ʼn uittreksel.
Minister sê wetstoepassers se optrede was ‘barbaars’ en ‘wreed’
Dit volg na ʼn video wyd versprei is wat glo wys hoe wetstoepassingsbeamptes van die Kaapstadse metro ʼn man kaal uit ʼn plakkershut gedwing en hardhandig hanteer het.
Die raaisel om Chiliboy Ralepelle
Dit was die derde keer dat Ralepelle positief getoets is, hoewel hy en Bjorn Basson, wat in 2010 ná ʼn toets teen Ierland huis toe gestuur is nadat die verbode metielheksamien in hul urinemonsters gevind is, later deur die Suid-Afrikaanse rugbybase onskuldig bevind is.
Sterftes, beserings bevestig ná ontploffing by raffinadery
Die Wes-Kaapse polisie het die sterftes en beserings bevestig.
Motorbedryf begin weer wiele aan die rol kry
Daar is meer as 30 000 voertuie in Junie verkoop.
‘Ontploffing’ by raffinadery skud huise
Volgens berigte is daar moontlik lewensverlies en beserings aangemeld.
Boek: Melkweg
Het jy al daaraan gedink dat die Melkweg nie net ʼn miljoen sterre in die hemelruim is nie? Lees meer oor Oskar, Bossie en Gesie se avonture in “Melkweg”.
Speel jou kind genoeg?
“Vyfjariges wat leer lees, was 30 jaar gelede ongehoord. Kinders moes toe speel, klim, klouter, verf en teken. Soos wat Finse kinders vandag steeds doen.”
Honderde olifante vrek in Botswana
“Dit is ongekend in terme van die aantal olifante wat in ’n enkele gebeurtenis vrek wat nie met droogte verband hou nie.”
Vandag se sportnuus
AfriForum se Springbok Vasbyt-wedloop is weer ten bate van die Voortrekkermonument, maar vanjaar trek dit ’n virtuele baadjie aan.
Resep: Heel vis op die kole
Eenvoudig maar smaaklik
Duisende motoriste dalk binnekort sonder geldige lisensies
Sommige sentrums is boonop steeds gesluit weens Covid-19-infeksies onder amptenare. Dit plaas weer groot druk op sentrums wat wel nog oop is vir sake.