Ons moes seker maar stemmig sit en luister het, maar toe kom daai kerklag. Daai lekkerlag wat met die beste wil van die wêreld net nie onderdruk wíl word nie …
Alles vir Woensdag 29 Julie 2020
DA dien hofstukke in oor skole
Die DA sê Suid-Afrika is ʼn grondwetlike demokrasie en nie ʼn outoritêre staat nie. Daarom moet behoorlike prosesse gevolg word wanneer ʼn besluit geneem word.
SA tuig wat ongeluk in DRK maak, gou weer tuis
Die Hercules van die Suid-Afrikaanse Lugmag het in Januarie die aanloopbaan in die Demokratiese Republiek verlaat.
Ek hóórt hier
Die Nuwe Suid-Afrika is in ons keelgate afgedruk, maar in werklikheid is dit die Valse Suid-Afrika.
#JongStemme: Die beste medikasie vir enige pandemie in jou lewe
Maar om positief te bly raak soms ingewikkeld; gelukkig is ons ʼn volk wat weet van grappe maak, skryf Henning Noëth, ʼn finalejaar‑ meganiese ingenieurswese-student aan die Universiteit van Pretoria.
Tjoekie toe oor ʼn spelfout
ʼn Spelfout op ‘n vervalste sterftesertifikaat het die aap uit die mou gelaat.
M.T. Steyn – held of skurk?
Steyn se erfenis vir die geskiedenis kan onder ’n enkele hofie saamgevat word: sy stryd vir die oorlewing van die Afrikanervolk, skryf Leopold Scholtz.
Dawid en Goliat …
Wat 4×4 betref, het Dawid weereens vir Goliat oorwin.
Podlitiek: Bankkaarte, raskaarte en spyskaarte
In die week se episode praat die Podlitiek-span oor Suid-Afrika se finansiële posisie, Mark Fish se uitlatings en restaurante wat so swaar kry.
Nederland se geskiedenis is ook ons geskiedenis
Ons kan vandag gerus uit hierdie vroeë geskiedenis leer oor hoe om ons toekoms aan te pak, skryf Jaco Kleynhans.
Só styg petrolprys in Augustus
Suid-Afrikaanse brandstofpryse sal weens die stygende internasionale oliepryse na verwagting volgende week styg.
Gedig: Die wêreld is ons woning nie
Totius se gedig, “Die wêreld is ons woning nie”
Eskom mag miljoene van verbruikers begin invorder
Die hofbeslissing beteken verbruikers wat reeds noustrop trek, gaan nou ook veel meer vir krag moet betaal.
Familie verpletter ná vragmotorbestuurder se moord
“Hy sou die aanvallers al sy besittings gee en hulle nog help om dit in te laai. Waarom hom doodmaak?”
Covid-19: Krisis dreig by Johannesburg-hospitaal
Dié hospitaal behandel tans die meeste Covid-19-pasiënte van al die hospitale in Gauteng.
Boek-uittreksel: Buys, Maritz bied gids vir jong Afrikaners
Flip Buys en Paul Maritz se jongste boek, “Afrikanertoekoms101: ʼn Vraag- en Antwoordgids vir Jong Afrikaners”, bied vrae en antwoorde oor sake soos apartheid, regstellende aksie, moedertaalonderrig en geloof. Lees hier ’n uittreksel.
Annelien se kombuis: Biltong-en-kruiekoekies
“Hierdie koekies is ʼn gereelde stapel in ons huis vir piekniek, langpad reise en kosblikhappies.”
Wen ’n koolstoof met Maroela Media se 9de verjaardag!
As deel van Maroela se negende verjaarsdagvieringe vanjaar gee ons jou die geleentheid om ʼn koolstoof te wen!
Bekende fotograaf sterf
Talle plaaslike bekendes soos Lee-Ann Liebenberg, Nina Swart, Christina Storm, Minki van der Westhuizen, Sandra Prinsloo en Cindy Nell het al voor sy kameralens gepryk.
Andy Haden was die baanbreker vir geldrugby
Haden (69) is Woensdagoggend in Nieu-Seeland oorlede nadat hy sy jare lange stryd teen kanker verloor het.