Hy het Amelia Spencer die jawoord gevra op ʼn wynlandgoed buite Stellenbosch.
Alles vir Woensdag 29 Julie 2020
Só verseker jy BGV-nakoming vir jou werksplek
SafetyWallet bied aan werkgewers die perfekte, gebruikervriendelike platform om ʼn beroepsveiligheid en -gesondheid (BGV)-program saam te stel sodat dit maklik geïmplementeer en onderhou kan word.
Emmy-toekennings 2020: Hier is vanjaar se benoemings
Netflix het die meeste benoemings, met altesaam 160.
Administrateur van PE steel derduisende by werkgewer
Die klerk het die onderneming se geld in haar eie rekening oorbetaal.
IMF-lening: ‘Belastingbetaler gaan vir gelag moet betaal’
“Daar moet boek gehou word van elke sent.”
ANC-LP’s hou nie van waghond se byt
ANC-lede kla oor Skoor se hantering van staatsbestuurde ondernemings soos Eskom en SAL.
Covid-19: Nóg ʼn minister uit die hospitaal ontslaan
Dit is die tweede minister wat binne ʼn week weens Covid-19 in die hospitaal opgeneem en ontslaan word.
Vandag se sportnuus
Engelsman word sewende bouler om 500 toetspaaltjies te neem.
Meisie dalk deur halfbroer ontvoer
Die broer het later glo vertel dat sy suster deur ʼn onbekende aantal mans in ʼn Toyota Quantum ontvoer is.
Boek: Jason se ‘Afskop’-geleentheid
“Afskop”, die verhaal van ʼn vurige sokkerspeler, lees maklik en is ideaal vir leerders wat Afrikaans as tweede of derde taal neem. Dit is geskik vir kinders 11 jaar en ouer.
Tegnikus gevonnis wat selfoontoerusting buit
Die ondersoek het bevind Jenkins het sy spaarsleutel gebruik om onwettig toegang tot die persele te verkry.
Wat ʼn sege, Maroela is nege!
Die lekkerste van alles? By Maroela is jy nie net ʼn leser nie. Jy is deel van ʼn gemeenskap van Afrikaanssprekendes waar jy jou kan tuismaak, jou skoene kan uitskop en kan saamkuier tot die koeie huis toe kom.
Dra só grimering saam met ʼn masker
Ons almal het dit al gesien – daardie smeersel onderlaag of lipstiffie wanneer jy jou masker afhaal en jy wat dan met ʼn rooi ken en vaal lippe vinnig badkamer toe hardloop om dit te gaan opknap.
Covid-19-uitdagings kan oorbrug word
“God is getrou. Hy sal nie toelaat dat julle bo julle kragte versoek word nie; as die versoeking kom, sal Hy ook die uitkoms gee, sodat julle dit kan weerstaan.”
OB moet president se seun ondersoek oor tender
“Weens onlangse openbarings van staatskorrupsie en -buitery van Covid-19-verligtingsfondse is dit in openbare belang om vas te stel of Andile Ramaphosa staatsondersteuning vir die projek ontvang het.”
Laaste hindernis vir SAL-sakereddingsplan nou oorkom
Daar is egter steeds vrae oor waar die geld vir die staatslugdiens vandaan gaan kom.
DA-leiersverkiesing virtueel beslis
Daar is tot dusver drie mense wat aangekondig het dat hulle gaan staan as partyleier.
Covid-19-statistieke: Herstelkoers op 62,5%
Suid-Afrika het tans amper 460 000 Covid-19-gevalle.
Gedagte vir die dag: Jou werk
Lê jou daarop toe om jou tot beskikking van God te stel as ’n arbeider … wat hom vir sy werk nie hoef te skaam nie … (2 Timoteus 2:15)