‘Ontdek: Die oseaan’ gee nuuskierige agies ’n kans om meer oor oseane te wete te kom. Die inligting word boonop vergesel van kleurvolle foto’s, ’n woordelys en plekke om te besoek.
Alles vir Maandag 2 November 2020
Wysneus Johan vertel oor rol in ‘Getroud met rugby’
“Ek hou baie van die verhouding wat ons agter die skerms ook het, want ons gesels baie lekker en daar is altyd iets nuuts wat ek hulle kan vertel.”
Nuuskommentaar: Boere kry bokse vol hoop
Die brande in die Oos-Vrystaat het, soos enige ander droogte of ramp wat boere tref, ons elkeen se hart aangegryp.
Só kan jy as Christen met Secret BookBox teruggee
Secret BookBox bied die ontvanger van elke boek die geleentheid om die goeie nuus te deel en uit te reik met ’n geskenk wat oor en oor gedeel kan word.
Drie vas ná moord op KZN-sakeman
Die jong sakeman se pa is in ʼn koelkamer toegesluit nadat hy ook met ʼn mes gesteek is.
Gesin gebroke na seun (19) se dood
“Ek sien hom in alles. Ek soek hom in almal. As ek hier uitry, soek ek na my kind en dan tref dit my elke keer: My kind is weg.”
Nóg swaar reën vir noorde voorspel
Die weerdiens voorspel van Woensdag wydverspreide reën vir bykans die hele land.
Matrieks met koors sal wel mag skryf
Volgens die departement van onderwys het hy, nadat deskundige advies van die departement van gesondheid ingewin is sy skryfprotokol gewysig.
Vandag se sportnuus
Faf sluit sy IPL-toernooi met 449 lopies teen ’n gemiddeld van amper 41 af.
Vrugtelollies vir jou vierpoot
ʼn Gesonde lekkerny vir jou vierpootvriend.
Boek: ‘Die land brand en die koning lig ʼn Bell’s’
Susan Fourie se nuwe boek handel oor die gebeure van ʼn ongewone tyd – oor mense se ervarings tydens fase 5 tot 2 van die inperking. “Die land brand en die koning lig ʼn Bell’s” is verfrissende leesstof vir oud en jonk en gepas vir die oomblik. Elkeen sal hom- of haarself waarskynlik in sommige van die karakters herken.
Tiener van moord aangekla
ʼn Woedende skare het om die jong slagoffer se liggaam saamgedrom.
Gemeenskap neem reg in eie hande ná moord op meisie
ʼn Groep lede van die gemeenskap het na bewering die man agternagesit, aangerand en toe vermoor.
Britte weer ingeperk
Die maand lange inperking in Engeland wat dié naweek deur premier Boris Johnson aangekondig is, kan selfs nog verleng word.
Comair vlieg dalk weer binnekort
Die lugredery Comair het gesê twee belangrike mylpale is die afgelope week met sy sakereddingsplan behaal.
Drie sterf in botsing
“By ons paramedici se aankoms op die toneel het hulle ʼn erg beskadigde BMW aangetref.”
Jongste Covid-19-statistieke bekendgemaak
Dr. Zweli Mkhize, minister van gesondheid, het Sondagaand die jongste Covid-19-statistieke bekend gemaak.
Gedagte vir die dag: Volharding onder druk
Omdat dit aan julle ter wille van Christus genadiglik gegee is om nie alleen in Hom te glo nie, maar ook vir Hom te ly. (Filippense 1:29)