“Aardklop bly ’n bestemmings- en gesinsfees, en dit is van sleutelbelang dat die fees tydens die skool- en universiteitsvakansie plaasvind.”
Alles vir Donderdag 10 Desember 2020
Stefan Smit-moord: Twee in hegtenis; polisie soek na vrou wat wegkom
Die polisie het anderhalf jaar ná die opspraakwekkende moord op Smit, eienaar van die Louisenhof-wynlandgoed, ʼn deurbraak gemaak.
Die VSA se stigtingsmite en die oorsprong van Thanksgiving
Dit is vanjaar 400 jaar gelede dat die VSA se sleutelgebeurtenis, wat hul stigtingsmite geword het, plaasgevind het.
Mej. SA se top-3 verteenwoordig hiér internasionaal
Só is Shudufhadzo, Thato en Natasha ingedeel vir Mej. Heelal, Mej. Wêreld en Mej. Supranasionaal.
Boek: ‘Emigrant Immigrant’ – William Lottering
“Emigrasie is eers ’n sterfproses en dan ’n geboorte.”
Covid-19: Meer duidelikheid oor gevalle in Gauteng versoek
Akkurate en uiteengesette syfers word in Gauteng versoek nadat die provinsiale departement van gesondheid se syfers in ’n stadium nie sin gemaak het nie.
Vandag se sportnuus
Spelers van Paris Saint-Germain en Istanbul Basaksehir buig die knie, terwyl ’n beleërde Roemeense wedstrydbeampte se loopbaan moontlik verby is.
Rekordgetal stemme ooit in US se aanlyn konvokasieverkiesing
Adv. Jan Heunis is weer as president aangewys nadat hy verlede jaar uit die pos bedank het.
‘Ons groei dennebome’
Die beangste vasklou aan Europese Kersgebruike bly vir my egter nogal duister, skryf Hans du Plessis.
Lesersbrief: Wie stap saam met my?
Ek verstaan die lewe en besef hoe kort dit kan wees en daarom weier ek om rondgestamp te word deur my gestremdheid en probleme. Ek wil eerder agter die hoop en drome wat God in my hart geplaas het, aanstap. Wie stap saam met my?
Annelien se kombuis: Outydse soetkoekies
Ek het met hierdie koekies grootgeword en my ma sou net hier en daar ’n nuwe geur en tekstuur bygevoeg om die koekie iets uit ’n ander wêreld te maak.
Twee Rage-byeenkomste gekanselleer
Die organiseerders het gesê hulle bevind hulle in ʼn uiters moeilike posisie rakende terugbetalings.
McKinsey gaan ook vir Transnet en SAL terugbetaal
Die konsultasiefirma McKinsey & Co gaan honderde miljoene rande terugbetaal vir werk wat hy saam met Regiments, ʼn Gupta-verwante maatskappy, vir Transnet en SAL verrig het.
Polisie lê beslag op 11 gesteelde voertuie
Die polisie het tydens ʼn gesamentlike intelligensie-operasie op 11 gesteelde voertuie in die noorde van Pretoria beslag gelê.
Gedagte vir die dag: God gee blydskap ná hartseer
Wie met trane saai, sal die oes met gejuig inbring. Al loop hy en huil terwyl hy die saaisak dra, hy kom juigend terug terwyl hy sy gerwe dra. (Psalm 126:5-6)