Berenice Knockpaal het die betalings wat sy namens Saru moes doen, in haar man se bankrekening inbetaal.
Alles vir Donderdag 10 Desember 2020
Woordsoorte: Wetenswaardighede oor die werkwoord II – soorte hoofwerkwoorde
Die soorte hoofwerkwoorde wat ons in Afrikaans onderskei, val uit in twee oorhoofse groepe: koppelwerkwoorde en leksikale hoofwerkwoorde. Hier is ‘n bondige oorsig.
Valke slaan toe op Buffalo City-kantore
Bewerings van R30 miljoen se korrupsie rakende Covid-19-kosbewyse by die munisipaliteit het nou aan die lig gekom.
Hiér kan jy vanjaar se Jakaranda-liggiefees besoek
Die Jakaranda-liggiefees is ʼn jaarlikse instelling en inwoners van Pretoria teken dit sommer al vroeg in hul dagboeke aan
Net 10 by Sassa moet glo duisende appèlle verwerk
Miljoene werklose en arm Suid-Afrikaners het vir die toelaag aansoek gedoen. Talle is ingelig dat hul aansoeke afgekeur is en het met die proses begin om die besluit te betwis.
Luister: Griekwagebed – Wie vestaan?
“Wie van ons kannie krag vestaan
van goeterse wattie Jirre maak?”
Omgee-mark nou digitaal
’n Boer maak ’n plan. Solidariteit Helpende Hand se Omgee-mark, wat saam met die Sakeliga KragDag-ekspo gehou sou word om klein ondernemings te ondersteun wat gewoonlik op feeste en markte hul brood verdien, is nou aanlyn beskikbaar.
Nog Afrikaanse boeke kry Nederlandse vlerke danksy vertaalfonds
Die PEN Afrikaans Vertaalfonds het vandeesweek bekendgemaak dat “Chinatown” deur Ronelda S Kamfer en “Die troebel tyd” deur Ingrid Winterbach in Nederlands vertaal gaan word.
NSFAS-beurse heringestel ná skikkingsooreenkoms
Solidariteit sê die ooreenkoms beteken studente kan gerus wees dat hul studiegeld betaal gaan word. Hulle kan dus nou op hul studie en loopbaan fokus.
Springs-tienermeisie gevind
Die tiener het Maandag spoorloos verdwyn.
Talle in Noord-Kaap oorstelp ná sluise van hemel oopgaan
“Niemand van ons veg alleen teen die droogte nie. Droogte raak die siel van ʼn gemeenskap. Droogte is meer as ʼn tekort aan reën, dit mergel liggaam, siel en gees uit. Droogte bind ʼn gemeenskap in swaarkry saam.”
Polisie-offisier in hof oor ‘betaling’ van Bushiri
Die lasbriewe vir die twee se inhegtenisnemings is Woensdag goedgekeur.
Plaassjiek by Keurboomstrand
Nog voordat ons die rooi voordeur oopstoot, verklap die rigtingwyser (ʼn reier van metaal op die spits sinkdak) dat hierdie ʼn annerlike soort plek is
#JongStemme: Taal is die suurstof wat ’n kultuur aan die lewe hou
Maar van wanneer af is kulturele selfdood ’n rasionele uitweg? vra Ruan Goosen, ’n MSC-student aan die Universiteit Stellenbosch.
Konsertgids: Bernice West, Die Heuwels, Steve en Juanita dié week te sien
Maroela Media het ʼn konsertgids saamgestel van konserte waarmee musiekliefhebbers kan ontspan.
Regstappe oor geen plasing vir jong dokter
“Om ʼn dokter te wees, is my droom; dit was nog altyd.”
Proteas toer na Pakistan, ander spanne skrikkerig vir SA
“Ek moet ons spelers huis toe bring sonder een positiewe geval.”
AfriForum-regsman dien klag in teen Malema, Ndlozi
Die prokureur beweer hy is tydens Malema en Ndlozi se verhoor op ’n aanklag van aanranding deur dié twee met fisieke geweld gedreig.
ʼn Kindervriendelike wegbreek in elke provinsie
Daar is niks so lekker soos om die gesin met ’n wegbreek by die see, in die berge of op die plaas te bederf nie, maar dit is nie altyd maklik om die kroos besig te hou wanneer julle met vakansie is nie! Hier is ‘n paar van die lekkerste kindervriendelike wegbreke reg oor die land.
‘Hier staan ek, ek kan nie anders nie, so help my God. Amen.’
Frans Cronje, uitvoerende hoof van die Instituut vir Rasseverhoudinge (IRV), reageer op kritiek nadat een van die rubriekskrywers in diens van die Daily Friend, Ivo Vegter, ’n artikel geskryf het wat geloof kritiseer.