Die kinders van Suid-Afrika sal saam met Joubert op die internasionale verhoog wees: Die materiaal van die vlerke van haar besonderse uitrusting bevat drukwerk van tekeninge deur jong kinders uit Diepsloot en Randburg.
Lees meerAlles vir Saterdag 10 April 2021
Numsa bekommerd ondersoek na De Ruyter gaan ‘foppery’ wees
Numsa sê hy het geen vertroue in die ondersoek wat Eskom se raad na die bewerings van stapel gestuur het nie.
‘Gewraakte’ bieradvertensie mag weer uitgesaai word
Die ARB het aanvanklik die advertensie ondersoek nadat ʼn lid van die publiek, Aadila Agjee, gekla het dat dit aanstootlik is en mense verkleineer oor hul persoonlike voorkeure.
Madibeng-burgemeester kry trekpas
Die VF Plus het die provinsiale regering al herhaaldelik versoek om by die munisipaliteit in te gryp.
Agter elke (plek)naam
Het jy geweet? Arniston het jare lank as Waenhuiskrans bekendgestaan. Dit is ʼn seldsame geval van dubbelnamige goedkeuring in Suid-Afrika.
Vulkaan spoeg as, warm gruis op Karibiese eiland
Die vulkaan het maande lank gerammel voordat dit uitgebars het.
Jhb-kleuterskool gesluit ná seuntjie erg brand
Volgens die seuntjie se ma het die skool aangevoer die kind het self in die kookwater geklim, maar sy voete het glad nie gebrand nie.
Word KI-stelsels op onetiese maniere aangewend?
Het jy al die nare gedagte gekry dat kunsmatige intelligensie-stelsels (KI) op die ou end gebruik gaan word om die mensdom te manipuleer en te terroriseer?
Prins Philip: Die krag agter die kroon
Gaan prins Harry en sy vrou, Meghan, die begrafnis bywoon? Die bespiegeling daaroor het reeds begin.
Aangegryp deur ‘ware liefde’
Die foto het talle mense se hartsnare geroer.
Musiekvideo: Almero ‘altyd soekend, altyd op pad’
Die liedjie is verlede jaar tydens die inperking in sy ouers se motorhuis in Bloemfontein vervaardig. “Die stemme het ons tussen twee matrasse opgeneem.”
Emile Etzebeth in hof oor 2019-voorval
Die voorval hou verband met die beweerde aanranding van twee mans buite ’n kroeg in Langebaan.
Rose trek streep in die sand by Meesters
Genoeg is genoeg, het Rose vir homself gesê.
Vier vas oor twee se skietdood op plaas
Die LUR vir gemeenskapsveiligheid in Mpumalanga het gevra vir kalmte terwyl die polisie die saak ondersoek.
Steeds geen teken van ontvoerde sakeman
Sy voertuig is reeds verlate op die Meulbos-grondpad gekry.
Covid-19-statistieke: Weer talle nuwe infeksies
Só lyk die jongste syfers.
Gedagte vir die dag: Fyn ingestem om God se musiek te speel
Sing saam psalms en lofgesange en geestelike liedere. Sing en jubel met julle hele hart tot eer van die Here. (Efesiërs 5:19)