“Tatjana se onlangse vertonings het my baie beïndruk en ek glo dat sy ’n realistiese kans staan om ’n medalje by die Olimpiese Spele in te oes.”
Alles vir Woensdag 14 April 2021
Nóg seisoene vir ‘Bridgerton’
Dié aankondig kom nog voordat die tweede seisoen se produksie voltooi is.
Aanklaer in beskuldigdebank oor ‘seksuele mishandeling’ van tiener
ʼn Vroeëre aansoek deur De Beer se regspan, dat sy inhegtenisneming onregmatig was, is van die hand gewys.
Resep: Piesangpoeding
Maroela Media-leser Esme Smit sê hierdie poeding bring heerlike herinneringe na haar terug.
Polisie glo deel van kapingsindikaat
Die inhegtenisnemings word as ’n belangrike deurbraak in die stryd teen kapings van vragmotors in Gauteng bestempel.
Wat gebeur met Christene in die Paastyd?
Die tempo waarteen nuusberigte die afgelope paar jaar instroom oor Christene wat tydens Paasfees of Hemelvaart wreed aangeval is, bevestig die harde realiteit van verskerpte vervolging in hierdie tyd.
Foto’s: Groot likkewaan in Pretoria gered
“Ek het geweet ons moet die outjie vang, want anders gaan iemand hom doodmaak óf hy gaan deur ’n motor in die besige straat getrap word.”
Dis hoekom dinge so lank neem by binnelandse sake
Slegs 12 van die 53 kantore van die departement van binnelandse sake in die Oos-Kaap is tans ten volle operasioneel.
Valke-lede vas wat glo geld ná transitorooftog vat
“Daar is beweer dat die verdagtes slegs twee van hierdie sakke vir forensiese toetse ingehandig het.”
Familie verheug oor vonnis van twee bendelede
Lorette Rubain se liggaam is op 19 Julie 2019 in haar woonstel in Elsiesrivier gevind.
‘Covid-19-entstofvoorwaardes gee regering alleenreg’ – Solidariteit
“Die regering probeer nou om deur die agterdeur steeds sy onregmatige posisie as alleen-aankoper te handhaaf.”
Man in hof oor parkering vir polisie
Die beskuldigde het parkeerplek aan die polisie in KwaZulu-Natal uitverhuur.
Covid-19-statistieke: Byna 300 000 gesondheidswerkers ingeënt
Nog 67 Covid-19-verwante sterftes is in Suid-Afrika bevestig.
Gedagte vir die dag: Een Rut op ’n keer is oorgenoeg vir die Heer
Waar u doodgaan, sal ek ook doodgaan en daar begrawe word. Mag die Here dit so laat gebeur. Net die dood sal ons skei. (Rut 1:17)