Vlok Cilliers en Morné Steyn het met Solidariteit Helpende Hand kragte saamgesnoer om ʼn verskil in jong mense se lewe te maak.
Lees meerAlles vir Saterdag 24 April 2021
Dié SA stede huisves Afrika se rykstes
Superrykes emigreer hoofsaaklik na Australië, die VK en VSA.
Vier dood ná Zim-lugmaghelikopter neerstort
ʼn Kind en drie bemanningslede is dood nadat ʼn Zimbabwiese lugmaghelikopter op ʼn huis buite Harare geval het.
Internasionale oorsig: Poetin waarsku Weste in vurige staatsrede
Volgens Poetin het dit ʼn soort sport in die Weste geword om Rusland die skuld vir alles te gee.
SEB-saak na Konstitusionele Hof
Ná regspraak in Sakeliga se guns in November 2020 word die saak nou, ook op aandrang van die ANC se sekretaris-generaal Ace Magashule, deur die minister van finansies op appèl geneem.
FAK vereer, onthou formidabele vroue van destyds en nou
Die Eerste Nasionale Tee- en Koffiemaatskappy is in 1955 deur meer as 10 000 sterk en formidabele Afrikaanse vroue in die lewe geroep.
Foto’s: Wêreld se eerste lug-swembad voltooi
Die deursigtige akrielswembad is 25 meter lank en hang 35 meter bokant die grond in die lug.
Rehabilitasie van kormorant-kuikens duur voort
Meer as 1 700 kuikens is van Robbeneiland af gered en na die Sanccob-fasiliteit in Table View gebring.
Pasiënte gou terug in hospitaal na brand
Die hospitaal is op 17 April gesluit nadat ʼn brand langer as ʼn dag daar gewoed en groot skade aangerig het.
Internasionale oorsig: VSA begin stryd teen koronapandemie wen
Die afgelope twee weke is meer as drie miljoen mense per dag teen die koronavirus in die VSA ingeënt terwyl nuwe Covid-19-gevalle in Indië die hoogte inskiet en oor die afgelope paar dae is tot meer as 300 000 mense per dag in Indië positief getoets.
Vermiste duikboot het gesink, sê Indonesiese vloot
Brokstukke is gevind van die Indonesiese duikboot wat aan die kus van Bali vermis geraak het en daar word nou aanvaar dat die KRI Nanggala 402 gesink het.
Nuwe malaria-entstof toon belowende resultate
ʼn Nuwe malaria-entstof word bestempel as ʼn moontlike deurbraak in die stryd teen die dodelike siekte wat deur muskiete oorgedra word.
Hoop vervaag in soektog na vermiste duikboot
Oorlogskepe, vliegtuie en honderde militêre personeel is deel van die soektog na die KRI Nanggala 402 met ʼn bemanning van 53.
Kleuter met seldsame siekte eindelik gediagnoseer
Leonard en Desiree Nel se seun het ʼn seldsame mediese toestand wat veroorsaak dat stukke been uit sy onderarm en regterskouer groei.
Konsert om Wollies se kosnood te verlig
Om toegang tot die konsert te verkry, moet konsertgangers per persoon ʼn sak honde- of katkos van 10 kg of meer saambring.
Skolesport hervat: ‘Fokus is op verkeerde prioriteite’
Daar word op die verkeerde prioriteite gefokus, meen die Suid-Afrikaanse Onderwysersunie (SAOU) nadat regulasies oor skolesport en buitemuurse aktiwiteite verslap is.
Man bieg by ma, suster na Pofadder-moord
Die man wat Suretha Brits glo gehuur het om haar man dood te maak, het ʼn dag ná die moord by sy ma en suster gebieg.
UK sif deur puin ná verwoestende vlamme
Nie alles is egter in die brand verwoes nie. Sowat 350 000 plantspesies, wat in die vlamme se pad was, is bykans ongeskonde.
Die patryspoort van die ‘Lusitania’
Saterdag 11 Junie 1983. Die minute het verbygetik. Byna tien van hulle. Op daardie diepte kon jy nie langer as ses minute in veiligheid verkeer nie.
Gholf: Die Suid-Afrikaanse vlag wapper
Suid-Afrika se voorste gholfspelers het hulle deeglik laat geld in die tweede ronde van toernooie wat wêreldwyd gespeel word.