“As daar nie iemand soos ’n Nadal was nie, is ek daarvan oortuig dat Federer teen hierdie tyd al seker vyf of ses Franse Ope-titels agter sy naam sou gehad het.”
Alles vir Vrydag 21 Mei 2021
Neels, vroue ewe verras in ‘Op my eish!’
Die episode het ook ʼn goeie skeut drama bevat toe Van Jaarsveld en die vroue later die aand saam oor ʼn glasie wyn gekuier het.
Vermy die berig as jy die program volg en nog nie gisteraand se episode gekyk het nie.
Eienaar van Skietwinkel in hof
Die aanklagte teen Willem Botha hou verband met ’n hangende saak teen ’n Bloemfonteinse wapensmid.
Akademia vier prestasies van inperkingstudente
Akademia het Donderdag die uitnemende akademiese prestasies van verlede jaar tydens ʼn spoggeleentheid by die Atterbury-teater in Pretoria erken.
Is Kaapse onafhanklikheid rassisties?
Met ‘n onderwerp so omstrede soos Kaapse onafhanklikheid, is ‘n eindelose vlaag van rassebeskuldigings altyd onvermydelik. Maar ís Kaapse onafhanklikheid rassisties?
Vuurwapenlisensies: Die stryd duur voort
Dit is eenvoudig ’n beslommernis om ’n wettige vuurwapeneienaar in Suid-Afrika te wees, skryf Marnus Kamfer.
Woede ná teregstelling sonder medialede plaasvind
“Die media is letterlik mense se oë en ore in die teregstellingsproses – ’n kernfunksie wat hulle al jare lank vervul.”
‘The Bachelorette’: Qiniso kies haar top-2
“Ek het besef dit is waar ons reis tot ʼn einde kom, maar ek was dankbaar dat ek so ver gekom het en dat ek dit kon ervaar.”
SA’ners gaan die naweek bibber
Temperature sal na verwagting van Vrydag af oor die hele land begin daal.
Zandspruit-gepeupelreg: Nóg drie vas
Altesame ses seuns het reeds aan hul beserings beswyk.
Spa-skietery: Doodstraf gevra
Aanklaers voer aan Robert Aaron Long, ʼn Amerikaanse wit man, het sy slagoffers vanweë hul ras, geslag en nasionaliteit geteiken.
Is bitcoin ’n borrel met geen inherente waarde?
Wat gee waarde aan die rande (of dollars) in jou bankrekening? Dit kom alles neer op geloofwaardigheid en gebruik.
Groot seges vir Maties, Tukkies
Sake in die Varsitybeker begin nou interessant raak met die Universiteit van Wes-Kaapland wat sy kanse om die halfeindstryd te haal ’n hupstoot gegee het, terwyl Maties en Tukkies ook sterk vertonings gelewer het.
Oranjerivier-kajaktog eis amper roeier se lewe
“My kop is nog reg, maar my lyf is klaar. My groot doel was om die uitdaging klaar te maak, maak nie saak wat gebeur nie, so dis wat ek wil doen.”
Jagskou gaan voort ná hofsaak oor pandemie
Die HuntEx-ekspo is weens die Covid-19-pandemie verlede jaar eers uitgestel.
Diana-onderhoud op ‘bedrieglike’ wyse bekom; Britse prinse reageer
“Die rimpeleffek van ʼn kultuur van uitbuiting en onetiese praktyke het uiteindelik haar lewe gekos.”
Hier is die wêreld se grootste (nuwe) ysberg
A-76 is nou die grootste ysberg in die wêreld.
Polisie moet misdaad met ál minder geld bestry
Dié geld moet onder meer aangewend word om die agterstande in DNS-toetse te beredder, die chaotiese sentrale vuurwapenregister reg te ruk en meer polisielede aan te stel.
Voëlgriep versprei in Wes-Kaap
Voëlgriep is op plase naby Worcester, Malmesbury en Hopefield aangemeld.
Video: ‘Reuseskade’ ná brand in Vrystaat
Duisende hektaar is verwoes en baie vee het doodgebrand.