Virginia Guiffre se regspan het intussen glo “verdere inligting” aan ʼn Britse hof verskaf.
Lees meerAlles vir Woensdag 15 September 2021
Dringende hersieningsaansoek oor Zuma-vrylating gebring
“Ons vra dus in ons aansoek dat die besluit om Zuma op mediese parool vry te laat, omgekeer moet word.”
Medebeskuldigde ook in hof oor bedrog by munisipaliteit
Die tenders se totale waarde beloop R21 miljoen.
AA soek duidelikheid oor RTMC-fooie
Die Automobiel-Assosiasie (AA) het ʼn petisie van stapel gestuur oor “verregaande” voorgestelde fooie vir rybewyshernuwings en voertuigregistrasies.
Witbank-inwoners besorg oor beplande Jackaroo-steenkoolmyn
Die mynontwikkeling word beplan op die plaas Kromdraai wat inwoners ken as die grond langs Deborahstraat in Jackaroo Park.
ToekomsVenster: Daarom is ek bly
Is dit nie rede tot oorvloedige blydskap nie?
Sakeliga: ‘Sê ons hoe is besluit oor inperking’
Sakeliga wil met ’n hofaansoek toegang tot die rekords van die Covid-19-pandemie-bevelsraad verkry.
Groot planne met nuwe Argo-perseel
Argo Trekkers het die stap gewaag om ernstig in Suid-Afrika en meer spesifiek die landbou te belê.
Drie vermis ná vliegtuig teen berg bots
Daar is aangedui dat die Indonesiese vliegtuig sou land, maar die aanloopbaan was weens gure weer nie duidelik sigbaar nie.
Boeregeneraal se graf opgeknap
Een van die mees gevierde Boeregeneraals spog nou met ʼn nuwe replika van ʼn oorspronklike bronsbeeld op sy graf, wat meer bestand teen vandale is.
Koebaai Covid, hallo Broadway!
Die enigste voorwaarde is dat die gehoor, akteurs en teaterpersoneel ingeënt moet wees.
‘Nêrens, Noord-Kaap’: Komplekse verhoudings, maar liefde is geduldig
“My naam is Andries en ek praat Afrikaans.” Hier is vyf dinge wat uitgestaan het in die derde episode van Nêrens, Noord-Kaap.
Verkeersman tronk toe vir R150
Die verkeersbeampte is ses jaar tronkstraf opgelê vir korrupsie.
Worcester-sportnaweek wil gemeenskap ophef
Bergfietsritte, veldwedlope en ‘n opblaas hinderniswedren beloof groot pret by die Breedevallei-sportnaweek!
Testamente: 7 dinge wat jy moet weet
Daar is onafwendbare gevolge indien daar nie ʼn geldige skriftelike testament in plek is wanneer ʼn persoon afsterf nie.
En die aanbieder van ‘Wie word ʼn miljoenêr’ is …
“In ‘Wie word ’n miljoenêr’ is dit net jy en een deelnemer vir ’n groot gedeelte van die episode, en terselfdertyd moet jy ’n vriend én vraesteller wees.”
Vrou verloor arm in werktuig op plaas
Die vrou het ook ernstige beserings aan haar bekken en een been opgedoen.
Vox-kamerkoor vier lente met konsert
Die Vox-kamerkoor se lentekonsert vind op Sondag 19 September in die majestueuse Heldesaal van die Voortrekkermonument plaas.
Apple verras, vernuwe, verbeter
Apple het verras deur die nuwe iPad en die iPad Mini baie vroeër as verwag bekend te stel. Dit volg nadat verkope van die iPad die afgelope jaar met 40% toegeneem het.
Liggaam by Houtbaai-hawe gevind
Die man was vermoedelik ʼn duiker.