Die Proteas benodig slegs 85 lopies om die wedstryd te wen.
Alles vir Dinsdag 2 November 2021
Oorgrensaanvalle, veediefstal groot hoofpyn vir landbou
Die jongste voorval is een van ses die afgelope maand op verskeie grensdorpe waar slagoffers óf doodgeskiet óf daar op hulle losgebrand is.
Man sterf in tweede aanval op GPF-lede
“Dis duidelik dat daar ʼn bepaalde werkwyse agter dié aanvalle is.”
Wenner van Maroela se Swart Vrydag-kompetisie aangewys
Die wenner van Maroela Media se Swart Vrydag-kompetisie is aangewys.
Kleuter verdrink byna in openbare swembad
Die dogtertjie het met haar gesig na onder in ’n swembad aan die Suidkus gedryf.
Vol stemboks in Mpumalanga gegryp
Verskeie stempunte in dié provinsie is ook Maandag ontwrig deur allerlei onluste.
Wolff waarsku oor Hamilton/Verstappen-tweestryd
“Dit is nie iets wat ’n mens kan beheer nie. Sou jy verkies het dat die gladiators dinge 2 000 jaar gelede rustiger in die arena gevat het?”
Kommer oor aanvalle op media
Woedende inwoners het die drie SAUK-verslaggewers uit ʼn gebied in Tsabeng, Limpopo, verjaag.
Verkiesing verby, beurtkrag wink weer
Eskom sê die kragnetwerk verkeer onder groot druk.
Resep: Geurige biefkerrie
ʼn Prutpot is sekerlik een van die handigste apparate wat jy in jou kombuis kan hê. Trek dit gerus nader vir dié biefkerrieresep.
Assistentregisseur praat oor tragedie op filmstel
David Halls het reeds aan speurders erken hy het nie seker gemaak dat daar nét foppatrone in die geweer is nie.
Varsproduktemark dae lank sonder krag
Hulle sê die presiese skade wat gely is, moet nog beraam word, maar die uitwerking gaan eers ná ʼn paar dae gesien kan word.
Uitdrukking: Te hooi en te gras
Al ooit gehoor dat iets te hooi en te gras gebeur of gedoen word? Taaltoffie stel ondersoek in
Drie by stempunt doodgeskiet
“Die verdagtes het glo in ʼn motor sonder nommerplaat by die stempunt rondgehang.”
Bokke presies 2 jaar lank wêreldkampioen
Volgens die jongste IRR-ranglys is die Suid-Afrikaners egter nie meer die beste span op die internasionale verhoog nie.
Ondersoek moet oorsaak van brand by Denel-aanleg bepaal
Die feit dat daar twee groot voorvalle binne drie jaar by die aanleg was, wek veral kommer.
‘Munisipaliteite moet omgewing help bewaar’
Pres. Cyril Ramaphosa meen die ooreenkomste wat wêreldleiers vandeesweek by die COP26-klimaatberaad bereik, het ʼn invloed op die daaglikse lewe van alle landsburgers.
Boek: Geheime van die Wilde Woud
Die verhaal bevat al die bestanddele van ʼn tydlose avontuur: ʼn ware held, vriendskap, liefde, dapperheid, lojaliteit, ridderlikheid … en skelm skurke.
The Donkey Dairy: Van klein plaasdroom tot groot moontlikhede
“Daar is so ʼn groot behoefte vir mense om uit die stad te kom en te beleef hoe ʼn werkende plaas lyk en bestuur word.”
Dit is lonend om CrossFit te doen
Die dae van $500 as jy die Spele wen, is iets van die verlede; deesdae steek CrossFitters ’n tjek van R4 miljoen in die sak as hulle die Rogue Invitational-byeenkoms wen.