’n Man is vir rookinaseming behandel ná ’n brand in ʼn gebou in die middestad van Pretoria uitgebreek het.
Alles vir Maandag 8 November 2021
Fase 4 – SA nou nat én donker
Sewe eenhede wat na verwagting Maandag aanlyn gebring sou word, is steeds nie weer in bedryf gestel nie, terwyl ʼn bykomende eenheid by die Arnot-kragsentrale uitgeskop het.
Prinses Charlene eindelik terug na Monaco
Die prinses het maande lank in Suid-Afrika deurgebring nadat sy weens ʼn oor-neus-en-keel-infeksie nie kon vlieg nie.
Bfn-skool rou ná leerder verongeluk
Riaan Kalp se motorfiets was die enigste voertuig in die ongeluk betrokke.
Luister na nóg ’n aksiebelaaide ‘Agterblad’-episode
Bokke blus Drake se vuur, Max se Mexiko-wonderuur en Protea-poging deur lopietempo versuur.
Mashaba kasty DA oor gelykheid, armes
Herman Mashaba sê die DA en die ANC het in die verlede al in die geheim saamgewerk, maar die DA hou voet by stuk hy gaan nie met die ANC óf die EFF ʼn koalisie aangaan nie.
Liggame van vermiste bergklimmers gevind
Die soektog na die drie Franse bergklimmers is dae lank gestaak weens slegte weerstoestande.
Agt kamele en ʼn llama loop in die straat af …
Diereregte-aktiviste het vermoedelik die diere laat loskom.
Wêreld belê steeds in SA – Ramaphosa
Selfs ten spyte van die uitdagings wat die Covid-19-pandemie veroorsaak het, en die geweld en verwoesting wat in Julie vanjaar in grootskaalse oproer gesaai is, soek talle maatskappye steeds na beleggingsgeleenthede in Suid-Afrika.
Kinders sterf ná niggie noedels gaarmaak
Die kinders, onder wie ʼn vier maande oue baba, is op pad na ʼn kliniek toe oorlede.
Boek: Nóg avonture vir Magriet en Nina
Nina en Magriet die hoender is beste maats en het allerhande avonture saam.
Goeie nuus vir Suzuki se Jimny
Die Suzuki Jimny was vir die afgelope drie jaar uiters gewild met waglyste regoor die wêreld wat selfs jare lank geword het.
Sepiegids: Lennie verstrengel deur Ingrid se leuens, bedrog in ‘Arendsvlei’
In ‘Binnelanders’ is daar ʼn hewige woordewisseling in die Ferreira-huishouding en in ‘Suidooster’ dryf AB en Mymoena al verder uit mekaar.
Amy Winehouse-rok vir miljoene rande verkoop
Winehouse het in 2011 die rok met ʼn swart-en-groen bamboesafdruk tydens haar laaste vertoning in Belgrado, Serwië, gedra.
‘Net koffie’ se rooibokboud
Hierdie resep uit ‘Net koffie’ se sesde episode sal vleisliefhebbers opgewonde maak én die verruklike geure sal jou huismense se monde laat water.
Paramedici verongeluk in die Oos-Kaap
Verskeie ongelukke in dié provinsie het die lewens van sewe motoriste oor die naweek geëis.
Uit wie se mond hoor jy die waarheid?
“Ek kry in die week ʼn navraag: Wat is die verskil tussen ʼn idioom en ʼn gesegde? Ek kan, tot my eie skande, nie uit die vuis uit antwoord nie.” Sophia Kapp het ondersoek ingestel.
Kletsrymers gedagvaar oor stormloop by konsert
Daar word beweer dat Travis Scott en Drake die skare aangehits het, al was dit duidelik dat chaos reeds uitgebreek het.
Bloutrein ontspoor in Germiston
Daar was geen passasiers aan boord van die trein nie.
Grootste Grap: Kom stem vir die top-10
Die groot dag het aangebreek – kom stem nou vir jou wengrap in die top-10!