Die twee beskuldigdes se borgtogaansoek sal na verwagting dán aangehoor word.
Lees meerAlles vir Woensdag 10 November 2021
‘Orkaanvrou’ (105) nie te oud vir rekord
Julia Hawkins – ook bekend as Hurricane Hawkins – is tans die oudste mededingende vrouenaelloper ter wêreld.
Martelize Brink se tradisionele mosselpot
Martelize Brink gesels met die aktrise Jill Levenberg oor haar Belgiese en Nama-herkoms. Hulle kuier in die kombuis en maak mosselpot, roosterkoek en sjokolademousse.
‘Ons doen alles moontlik om algehele ineenstorting te vermy’ – Eskom
André de Ruyter, hoof van Eskom, sê Suid-Afrika het een van die grootste kragnetwerke ter wêreld en daar word onophoudelik gewerk om die huidige vlaag beurtkrag op te skort.
Minister moet landbou as bate sien – TLU SA
TLU SA het ’n versoek aan die minister van finansies op die vooraand van die mediumtermynbegroting gerig.
Vermiste peuter ná drie dae gevind
Paramedici en polisiebeamptes het aanvanklik ure lank tevergeefs na die nedersetting gesoek waar die kind verdwyn het.
Dokter van Kathu vas vir taksbedrog
Die Noord-Kaapse dokter en haar man is by die private hospitaal waar sy praktiseer in hegtenis geneem.
ToekomsVenster: Tempel van God
Ons is inderdaad God se hande en voete op aarde. Die Heilige Gees woon in ons en stel ons daartoe in staat.
Landbou hou asem op vir begrotingsbeleidstelling
Die minister van finansies, Enoch Godongwana, sal Donderdag sy eerste mediumtermyn-begrotingsbeleidstelling (MTBPS) lewer.
Vermiste vrou se liggaam uitgeduik
Die vrou se verdwyning is nie deur ʼn enkele vriend of familielid by die polisie aangemeld nie.
Twee verongeluk met lyk in kattebak
Wat eers soos ʼn gewone motorongeluk gelyk het, het gou ʼn onheilspellende prentjie geskets.
Spaar geld en huur eerder ’n woonwa
“Om dieselfde waarde te kry uit jou eie woonwa oor tien jaar, gaan jy minstens agt langnaweke per jaar met jou eie woonwa moet gaan kampeer.”
Spog met ʼn Maroela-kookboek op jou rak
Nou kan jy met Maroela se ‘Aptyt’-resepteboek op jou rak spog!
Wat koop jy vir jou kind dié Kersfees?
“Pappa, Mamma! Ek soek só een! Kan ek asseblief dáái een kry?” Die meeste ouers ken hierdie woorde al te goed, en met die feesseisoen om die draai, is dit nou die regte tyd om vir jou kleinding die perfekte Kersgeskenk te kry.
John Deere se smal trekkers glip deur die boorde
Hierdie bekende groen-en-geel handelsmerk bied aan vrugteboere ʼn reeks trekkers wat nie net die mas opkom nie, maar ook waardevolle en omvattende oplossings bied en die aankoopbelegging geheel en al regverdig.
Bavuma, De Kock kry blaaskans teen Nederland
Wayne Parnell en Khaya Zondo is weer terug in die Proteagroep vir die komende reeks.
Bestuurder van skoolbus met hamer bygedam
’n Man wou glo ’n ouer van die Hoërskool Zwartkop in Centurion beroof, waarna die busbestuurder haar te hulp gesnel het.
Eenvoudige druplyn-besproeiing vir jou tuin of boerdery
Uiterste droogtes teister Suider-Afrika, en Afriq Water het die behoefte aan ‘n waterslim besproeiingstelsel raakgesien wat boere kan help om beperkte hulpbronne beter aan te wend. Maklik om te gebruik, met al die nodige toebehore en druplyn, kan selfs enige tuinier met ʼn druplynbesproeiing begin.
Luister in 3 minute: Dít kan jy van minibegroting verwag
Gerhard van Onselen van Sakeliga fokus op die mediumtermynbegroting wat binnekort voorgelê word. Hy praat ook oor Transnet se kredietafgradering, beurtkrag en misdaad.
13-jarige samel derduisende vir jong kinders in
Tannah Bloomfield het reeds op vyf jaar begin met geldinsamelings vir minderbevoorregte kinders met ʼn gesplete lip en verhemelte.