Sy het nie topsekuriteit-klaring gehad nie: ʼn hoender is Maandag in ʼn hoësekuriteit-sone van die Pentagon aangekeer.
Lees meerAlles vir Dinsdag 1 Februarie 2022
‘Monster-vragmotor’ maak korte mette van brande
“Dit sal brandbestryding vir altyd verander.”
Transnet ‘episentrum’ van staatskaping
Die Zondo-kommissie se verslag beveel aan dat Brian Molefe, Siyabonga Gama en Anoj Singh krimineel vervolg word.
Parlement bekommerd oor reuselening by Wêreldbank
Die land spandeer reeds jaarliks sowat R270 miljard aan terugbetalingskoste – die derde grootste uitgawe op die begroting naas onderwys en maatskaplike dienste.
Ouma, kleinkinders gyselaar gehou ná rooftog
Een van die verdagtes het in ʼn nabygeleë huis ingestorm en die inwoners gyselaar gehou.
Vaardighede in wiskunde, taal ly skade – peiling
Dit blyk dat leerders se lees‑ en skryfvaardighede, asook wiskundige begrip, basiese berekeninge en hoofrekene, veral skade gely het onder die pandemie.
ToekomsVenster: Hoe groter die uitdaging, hoe groter die genade
Daar is geen plek waar die genade van God ʼn mens nie kan bereik nie.
Nog twee skuldig aan Leon Brits se moord
Williams en Bareki se verhoor het in Desember in die hooggeregshof in Upington, Noord-Kaap, afgeskop. Dit het Maandag voortgegaan.
Uitgelewerde troeteldiere
Ek glo dat ons deernis vir vierbeniges die binneaarse fontein is wat deur ons menswees vloei.
Renosterhorings tussen lekkergoed, groentee versteek
Die 11 renosterhorings is in die man se bagasie gevind kort voor hy op ʼn vlug na Maleisië sou vertrek.
Novak steeds die beste ter wêreld
Roger Federer tel egter nie meer onder die voorste 25 spelers op die ATP-ranglys nie.
Gupta-sakekennisse by die Estina-saak gevoeg
ʼn Ondersoek het aan die lig gebring dat meer as R37,7 miljoen aan ’n sogenaamde “nuwe” pasteuriseringsaanleg bestee is.
Beast nou ambassadeur vir kombuistoestelle
“Ek en my vrou is mal daaroor om vir ons familie en vriende te kook en hulle te onthaal. Daarom is dit vir ons belangrik dat ons kombuis ’n gemaklike ruimte is om in te werk en te gesels.”
Klappende kussings nou ook ’n sport
“Dit is nie iets om oor te lag terwyl vere om jou rondwaai nie. Die vegters swaai die spesiale kussings met mening.”
Kleuter red gesin van huisbrand
Die kleuter se ouers kon glo nie die rook ruik nie, aangesien hulle Covid-19 opgedoen en hul reuksin verloor het.
Waarskuwing oor erge hitte in die Kaap
Teen Woensdag kan die weer egter handomkeer verander en word reën en koue vir die Wes-Kaap voorspel.
Boekresensie: 14 maal moord
Hierdie skrywer het die vermoë om sy lesers te laat gril met sy goed nagevorste bundels moordstories – “14 maal moord” bevat die opspraakwekkende ware verhale van Suid-Afrikaanse moordenaars.
Wie gaan dié naweek op Kyalami die kroon span?
Plaaslike inskrywings gee ʼn lekker geur aan vanjaar se Kyalami-9-uur-uithouren.
Pumas wil vanjaar wen; nie net grom
Die beker word definitief nie in Januarie gewen nie, tog maak die Laevelders deesdae die pap lekker dik aan.
Ouers vies omdat hulle uitgesluit is van vergadering
“Ons kan nou geen insette lewer oor die besluit wat rakende Afrikaans by die skool geneem word nie.”