Die departement van onderwys in die Oos-Kaap het die afgelope drie weke versuim om skryfbehoeftes by skole in Makhanda af te lewer.
Alles vir Donderdag 17 Februarie 2022
‘Môre is nog ’n dag,’ sê Duanne
Die Suid-Afrikaanse krieketspan is met sy rug teen die muur nadat hy vir 95 lopies in Christchurch uitgeboender is.
Soektog na Baaise ma ‘’n doodloopstraat’
“Daar kan in hierdie stadium nog nie bevestig word of dit vuilspel of selfdood was nie. Ons hou alle opsies oop.”
Peperduur en vrotsig gebou – dís hoekom paaie uitmekaar val
Outa waarsku dat talle paaie wat eens teerpaaie was, in grondpaaie gaan verander indien die minister van vervoer die situasie nie begin omkeer nie.
Slagoffers van plaasmoorde met ‘lewende monument’ vereer
TLU SA, die Voortrekkermonument en die Erfenisstigting het bewusmaking oor die krisis van landelike veiligheid geskep op die herdenking van die Bloukransmoorde van 16 Februarie 1838.
Haaiaanval eis ‘seeliefhebber’
Sedert die aanval het Australiese owerhede aaslyne in die water gegooi om die witdoodshaai te probeer opspoor.
Verskans-reeks bespreek staatsbestandheid vir sakeondernemings
Hoekom is staatsbestandheid nodig? Wat beteken dit, en waar begin ons? Dit is vrae waaraan Sakeliga voortdurend aandag gee.
Dokter naby hospitaal aangeval, byna verkrag
Dit is die tweede aanval op ʼn gesondheidswerker wat die afgelope maand aangemeld is.
Vakansieoord-moord: ‘Man wou familie beskerm’
Drie aanvallers het glo in die vroeë oggendure toegang tot die familie se chalet by die ATKV-Buffelspoort verkry.
Hoe moet kerke op huidige gemeenskapskrisis reageer?
Die eensydige klem wat kerke tans in hul prediking amper uitsluitlik op enkelinge laat val, gee aanleiding daartoe dat gemeenskappe deur die kerke verwaarloos word.
SA speler koningin van die doelsirkel
Ine-Marí Venter is tans vir die meeste doele in Engeland se Vitality-netbalreeks verantwoordelik.
Boek: ‘Kaap’ – Hans Pienaar
ʼn Fiksieboek in drie-en-dertig perspektiewe en een waarskuwing.
Brandbestryder doodgeskiet
Die brandbestryder is doodgeskiet kort nadat sy uit die stasie geloop het om iemand met wie sy ʼn afspraak gehad het, te ontmoet.
Resep: Gevulde sampioene
Sit voor as peuselhappie, voorgereg of as deel van ʼn hoofgereg saam met bruinrys, geroosterde groente en slaai.
Foto’s: Gedoriewaar! Troues uit vervloë dae
Strooimeisies se modes het deur die jare al baie veranderinge ondergaan en dit is lekker om soms deur ou troualbums te blaai om te kyk watter modes (of vreemde idees) al vantevore gebruik is.
Geen werklike teken dat Russiese magte terugstaan
Oekraïne se lidmaatskap van Navo sal die land se verdedigingskapasiteit ʼn groot hupstoot gee, maar Rusland skop viervoet vas teen sy buurland se lidmaatskap van die alliansie.
Taalgebruik: Versamelname
Taaltoffie ondersoek ʼn paar versamelname wat jy kan gebruik om jou Afrikaans op te kikker.
Man by vakansieoord doodgeskiet
“Ons fokus daarop om die gesin en personeel by die oord by te staan want uiteraard is baie mense as gevolg van die voorval getraumatiseer.”
Goudstad se wanbetalers ook voor stok gekry
Sandton City – Afrika se rykste vierkante myl – skuld die metroraad R158 miljoen.
Zuma-stigting wil nou teen Downer-uitspraak appelleer
“Ons sal die saak selfs na die Konstitusionele Hof neem indien dit moet. Net sodat geregtigheid sal geskied.”