Die uitspraak – wat uiteindelik die posisie van ʼn vuurwapeneienaar in besit van ʼn vuurwapen met ʼn vervalde lisensie uiteensit – word as ʼn waterskeidingsuitspraak bestempel.
Lees meerAlles vir Vrydag 27 Mei 2022
Soektog na munisipale werkers eindig tragies
Die Toyota Etios waarin Solomon Shandu en Simphiwe Norman Cele verlede Saterdag gery het, is vermoedelik deur vloedwater by ʼn rivier in Ogunjini meegesleur.
Oud-hoës in hof oor beweerde kaping van Transnet
Siyabonga Gama, die voormalige uitvoerende hoof van Transnet, is een van vyf wat Vrydag in hegtenis geneem is.
Meer duidelikheid oor klag teen ‘urine-student’ gesoek
“Sy hele lewe is omvergewerp – van ’n regstudent tot iemand wat nou by die huis moet sit.”
Vyf sterf in trompop botsing
Vier insittendes van ’n Volkswagen is op slag dood.
ToekomsVenster: As julle glo
In hierdie teks is geloof ter sprake. Ons praat van geloof wat berge versit.
Luister: Reis veilig met jou vuurwapen
In hierdie laaste aflewering van Maroela Media se gesprekreeks oor vuurwapenveiligheid word daar gekyk hoe vuurwapeneienaars veilig met hul vuurwapens kan reis.
Vier vas oor ‘PPE-tenderbedrog’
Twee van die beskuldigdes is munisipale amptenare, terwyl ʼn derde ʼn voormalige Covid-19- koördineerder is.
Redakteursbrief: ʼn Ander stel voetspore deur Orania
“Ek wou verstaan waaroor dié dorp gaan, hoe die mense dink, hoe die ekonomie werk, wat die maatskaplike uitdagings is, hoe dit lyk, wat werk en nie werk nie.”
80% van Wes-Kapenaars nou in sensus getel
Die provinsie is egter steeds onder die nasionale gemiddeld van mense wat reeds aan die 2022-sensusopname deelgeneem het.
Beloning vir Kaapse boef uitgeloof
Lasbriewe vir die inhegtenisneming van Yanga Endrey Nyalara, ook bekend as Bara, is al deur vier verskillende ondersoekbeamptes uitgereik.
Weet stel skole-vasvra bekend
Is jy die volgende kenniskampioen? Weet, die Afrikaanse e-naslaangids vir leerders, gaan elke kwartaal ʼn vasvrawedstryd saamstel en aan skole versprei.
Soene doen die praatwerk in ‘Op my eish! 2’
Vermy dié berig as jy nog nie Donderdagaand se episode van ‘Op my eish! 2’ gekyk het nie.
Video: Benut jou somersklere tydens kouer maande
In die jongste aflewering wys Glam Guru-modestilis Lizel van der Westhuizen hoe maklik dit is om somersklere saam met winteritems te dra.
Hou koers voor jy by die ekonomiese waterval aftuimel
Gooi anker by die wal van die waterval, en klim jou (finansiële) Everest!
Depeche Mode se Andy Fletcher sterf
Fletcher is in 2020 saam met die ander lede van Depeche Mode in die Rock and Roll Hall of Fame opgeneem.
‘ABBA Voyage’ skop af
“Ons is lief vir ons musiek; ons is lief daarvoor om te sing.”
Lesersbrief: Die vangs van die “Karoo-leeu”
Pumba is weer “leeu” op sy werf en sy nek is mooi aan die herstel. Ek wonder wel of hy hom weer sal laat vang vir ʼn trippie dorp toe.
Ligte vliegtuig stort op M7 neer
Drie mense het ernstige beserings opgedoen.
‘Welvaartskeppers’: Begin alles met ’n idee?
“Dit was dus nie die idee wat die groot verskil gemaak het nie, maar die uitvoerbaarheid daarvan.”