Israel Folau is deel van Tonga se planne vir die komende Pasifiese Nasiesbeker-reeks; ’n paar jaar nadat dié uitgesproke Christen sy laaste wedstryd vir die Wallabies gespeel het.
Alles vir Vrydag 27 Mei 2022
ʼn Paar gedagtes oor Mike Schüssler
Mike was nie net ʼn man van syfers en slim afleidings nie, hy was betrokke by die hart agter daardie nommers.
Alternatief vir staat se landboumeesterplan gesoek
Nie een van die ondertekenaars van die AAMP kon tot dusver sê waarom vakbonde en nie-regeringsorganisasies se insette in die plan gevra is, terwyl geen bydrae van sommige van die grootste boerestrukture en ekonome bekom is nie.
Geliefde dokter van Witbank sterf
“’n Man wat baie mense se lewens al gespaar het. Hy was een van die bestes.”
Spar, radiostasie spring in om ouerlose huishouding te help
Barnard sê dit pla haar geweldig dat die vier kinders op hulle eie moet probeer oorleef.
Senior munisipale amptenaar in huis doodgeskiet
Hordes raadslede en werknemers van die Oos-Kaapse munisipaliteit het ter nagedagtenis aan Jeff Budaza by die stadsaal in Makhanda (Grahamstad) bymekaargekom.
Mening: Twee ligpunte tussen die sport-warboel
Met die wegspring kyk ons eers na ván die baie sporte en gebeure – en later volg ʼn fokus op die pronkprestasies van ons vier franchise’e en ook die rugbytoer van Wallis wat om die draai is.
Oudkampioen kry paniekaanval op Roland-Garros
“Ek het myself onder te veel druk geplaas omdat ek rêrig goed wou vaar.”
Seuntjie kritiek ná ongeluk by kleuterskool
Klein Marno Muller het op die glyplank gegly toe die toutjies van sy baadjie iewers vasgehaak en hom gewurg het.
Ouma leef nog ná skoolskietery
Salvador Ramos het voor die aanval op Facebook aangedui dat hy sy ouma gaan skiet en dan op ’n laerskool gaan losbrand.
Man vas ná Piet Retief-vrou se moord
Die polisie het die vermeende moordenaar se bakkie deursoek en afgekom op wat na bloedspatsels lyk, asook ʼn ongelisensieerde vuurwapen.
Boek: ‘Geleende seisoene’ – Carla Botha
Carla Botha se debuutbundel met die titel ‘Geleende Seisoene’, is die begin van ʼn diep menslike gesprek met elke leser.
Skrywer skuldig aan man se moord
ʼn Jurie het vandeesweek bevind ʼn romanskrywer, wat ʼn blog getiteld ‘How to kill your husband’ geskryf het, is skuldig aan die moord op haar eggenoot.
Verhoogtekste gesoek vir NATi Jong Sterre-projek
Is jy ʼn opkomende dramaturg? Maak seker jy skryf dan in vir NATi se Jong Sterre-projek. Die aansoeke sluit 27 Mei.
Video: Te mooi om te eet! Vrou kerf waatlemoen-kunswerk
“Wonderlik! Soveel talent!”
Gedig: Maaltyd
“Ou moeder met haar hoepelrokkie
en stywe kappie, staan hande gevou.” Lees hier PJ Philander se gedig, “Maaltyd”.
Resep-video: Biltong-en-kaassop
ʼn Bak vol warm romerige sop is die perfekte manier om die winterkoue af te weer.
Mthethwa onder beleg en soek politieke traksie
Minister Nathi Mthethwa se voorstel om die Afrikaanse Taalmonument te hernoem, moet ongelukkig ernstig opgeneem word. Die minister is onder beleg en glo skynbaar ʼn aanval op Afrikaans sal vir hom nuwe politieke traksie gee.
Twee vals ‘dokters’ vas wat siekbriewe verkoop
Twee verdagtes is in Germiston in hegtenis geneem nadat hulle hul glo as dokters voorgedoen en vals mediese sertifikate verkoop het.
Hoofregter-kantoor ontken ‘opsetlike vertragings’ in Zuma-sake
Die kantoor van die hoofregter het beskuldigings dat regter Mandisa Maya, president van die appèlhof, doelbewus twee hofaansoeke deur oudpres. Jacob Zuma vertraag het, ten sterkste ontken.