Pieter vertel hy het sy projek vir die behoud van Suid-Afrikaanse straatname deeglik beplan voordat hy tot aksie oorgegaan het.
Alles vir Woensdag 12 April 2023
Ben wil ook Engeland se As-vuur stook
“Wen of verloor; ons sal op só ʼn manier speel dat nie een van die toetse in die Reeks om die As onbeslis eindig nie.”
Musk praat openhartig oor Twitter
Op die BBC se vraag of hy spyt is oor sy aankoop van Twitter, erken Musk dat die afgelope paar maande uiters stresvol was.
Luister: Nataniël bring stories, musiek én tasse kostuums na Amsterdam
“Ons kan nie meer musikante saamvat nie, want die res van die sitplekke op die vliegtuig is vir kostuums.”
OR Tambo groot ‘handelsentrum’ van onwettige kommoditeite
Die verslag het ook bevind dat Suid-Afrika die wêreldwye brandpunt vir sluikhandeldryf in perlemoen is.
Aanlyn inligtingsessie oor nauurse afstandstudie
Dié nauurse model bied ʼn gerieflike rooster vir enige persoon wat graag in 2024 wil werk én studeer.
Koop en verkoop jou voertuig maklik, veilig
Die motor van jou drome is net ‘n klik weg.
Jhb-burgemeester se kop geëis oor leningflater
“Thapelo Amad het herhaaldelik bewys dat hy swak toegerus en nie in staat is om ʼn samehangende plan van aksie en visie vir Johannesburg te verwoord nie.”
Rose-speler kan tydelik in Bul-lynstaan rank
Charlie Ewels het Engeland reeds in 30 toetse verteenwoordig terwyl hy al 111 keer vir Bath uitgedraf het.
Braaibroodjies en belasting
Almal wil hulle braaibroodjie aan albei kante gebotter hê. Maar ék is moeg vir die regering wat sy broodjie aan albei kante gebotter het.
Help, my kind het RSV opgedoen
Dr. Andries de Jager Booysen, pediater by die Life Eugene Marais-hospitaal, verduidelik wat respiratoriese sinsitiale virus (RSV) is en hoe dit voorkom kan word.
eThekwini het ‘groot planne’ vir ikoniese pretpark se perseel
“Een van die vele opsies wat die stad vir die terrein ondersoek het, was om die pretpark deel van uShaka Marine World te maak, maar dit het deur die mat geval.”
#JongStemme: Vaderland, die jeug hoor jou roepstem
Liewe jeugdige, daar is nie beter grond of “groener gras” elders nie. Die Afrikaner se grond is in Suidelike-Afrika.
Regering oorweeg taakspan, wetswysigings rakende pitbulls
ʼn Petisie, waarin meer as 139 000 Suid-Afrikaners vra dat eienaarskap van pitbullterriërs verbied word, is aan die regering oorhandig.
Kragtorings wat omval dalk met ‘monopole’ vervang
Tshwane se burgemeester sê hoe gouer hulle meer bystand van Eskom ontvang, hoe gouer kan ʼn tydlyn vasgestel word oor wanneer alle buurte in Pretoria weer kragtoevoer sal hê.
Europese lugdiensgroep vier talle Suid-Afrikaanse mylpale
Die Air France-KLM-groep het ook goeie nuus vir Suid-Afrikaanse rugbyliefhebbers.
Kursus vir enigiemand wat graag liedjies wil skryf
Maroela Media en Akademia se skryfskool, Skryfnet, spog met ʼn splinternuwe en opwindende kursus, aangebied deur Deon Mering, wat gemik is op enigiemand wat graag betekenisvolle musiek wil skep.
Luister: Jeanette vier 30 jaar in musiekbedryf met ode aan Afrikaans
“Ek het net weer besef hoe ons as Afrikaners se sin vir humor ons deur alles dra, en hoe ons sterker is as wat ons dink.”
Anrich die streepbal-meester
“Streepbal ná streepbal. Dit was pleinweg fantasties.”
Gedig: Verlies
“Op ʼn wintersmaandag het die tyd gestruikel en ek was ineens winduit.” Lees hier Elmarie Krige se gedig, “Verlies”.