Universiteitskoshuise is tans gemiddeld 8,2% duurder as ʼn jaar gelede terwyl kleuterskole se gelde gemiddeld 6% meer is.
Alles vir Woensdag 17 April 2024
Petroljoggie sterf ná rowers by Pta-vulstasie toeslaan
In ʼn afsonderlike voorval op dieselfde dag in die weste van Mamelodi het vyf gewapende mans by nog ʼn vulstasie toegeslaan.
Byna 32 000 poste by skole vakant
Vakante poste is egter net die oortjies van die seekoei, aangesien openbare skole ook ʼn aansienlike tekort aan infrastruktuur het.
Rommel van internasionale ruimtestasie tref Florida-man se huis
Die voorwerp weeg sowat 0,7 kg, is 10 cm hoog en sowat 4 cm in deursnee.
Kitshoff op krukkelys
Ulster het nie bevestig vir hoe lank Steven Kitshoff langs die kantlyn gaan wees nie en daar is selfs ʼn moontlikheid dat hy sy laaste wedstryd vir die Belfast-span gespeel het.
‘Cele noem my ʼn wat?’ – Cameron
“Ek soek in elk geval nie sy verskoning nie. Hy moet jammer sê aan al die ouers wie se kinders vermoor is,” het Ian Cameron aan Maroela Media gesê nadat die polisieminister na hom as “nie te skerp nie” en ʼn “afro-man” verwys het.
OB moet ‘ANC-manipuleerders’ ondersoek – Steenhuisen
John Steenhuisen, leier van die DA, wil pres. Cyril Ramaphosa by die Openbare Beskermer (OB) verkla oor sy verkiesingsbeloftes van duisende werkgeleenthede.
Brand by Du Toitskloof weer buite beheer
Daar is tans sewe brandbestrydingsvoertuie en bemanning op die toneel wat deur drie grondspanne van NCC Wildfires en CapeNature ondersteun word.
Goedkoper diesel wink, maar petrol wéér duurder
Motoriste kan hulself staal vir nog ʼn styging in die petrolprys, terwyl diesel moontlik goedkoper sal word.
‘Jaar se reën’ sak binne dag oor VAE uit
Sowat ’n jaar en ‘n half se reënval het tussen Maandag en Dinsdag oor die woestyn in die Verenigde Arabiese Emirate uitgesak.
Gedig: Vlakvers
“Skurwelik vratsig, oordadig bemaanhaar, met weglê-snor-slagtande agter ʼn slordige bakkebaard.” Lees Hennie Nortjé se gedig oor vlakvarke.
Barbie-koors loop oor na braaisous
Beetekstrak word gebruik om die sous daardie kenmerkende Barbie-pienk kleur te gee.
Resep: Pampoenkoekies met karamel-vla-sous
Maak smullekker pampoenkoekies as bykos of nagereg.
Nadal se seëvierende terugkeer
Vir net meer as ʼn uur was Rafael Nadal weer die kleibaankoning. En die tenniswêreld het saam met Barcelona feesgevier.
Hulde vir 23-jarige wat voor eindstreep sterf
Huldeblyke stroom in vir die jong man wat Sondag sowat ʼn kilometer voor die eindstreep van die Twee Oseane-halfmarathon ineengesak het en dood is.
Dodetal styg na swaar reën in Margate
Daar word ook gepoog om die omvang van skade aan eiendom te bepaal en die onmiddellike behoeftes van die betrokke gemeenskappe te evalueer.
Bejaarde lê ure op vloer voor hulp kom ná plaasaanval
ʼn 84-jarige vrou wat Sondag op ʼn plaas in die Willowmore-distrik in die Oos-Kaap oorval en beroof is, het amper 12 uur lank op haar kombuisvloer gelê voor sy hulp gekry het.
Nuwe neste in die ruwe orde
Die skikking in die 1990’s in Suid-Afrika se buiteblare het soos ʼn demokrasie s’n gelyk, maar die skikking het ʼn parasitiese groeibos bygevoeg.
Al meer belasting vir al minder waarde
Naas die BTW-verlaging, is die vermindering van die algemene brandstofheffing ʼn belangrike verligtingsmaatreël wat wydverspreide positiewe uitwerkings op die ekonomie sal hê.
Sondag-erdwurms
Ek besef skielik, dis die erdwurm. Hy verheerlik Hom ook. In sy bestaan doen hy presies dit waarvoor God hom geskape het.