“As die minister en polisiekommissaris dink dat die openbare belang in hierdie saak, soos in baie ander waarby korrupte polisiebeamptes betrokke is, uiteindelik ʼn stille dood sal sterf, maak hulle ʼn fout; ons sal nie stilbly nie.”
Soekresultate vir: bloulig-aanranding
Eis van R1,15 miljoen kom ná bloulig-aanranding
Altesaam 13 000 siviele eise is in die 2021-’22-boekjaar teen die polisie ingedien.
50% van motoriste omkoopgeld gevra – peiling
Minder as 5% van motoriste voel hulle kan lede van die Suid-Afrikaanse polisie vertrou wanneer hulle van die pad afgetrek word.
Mashatile: Blouligkonvooi ‘stop vir niks, nie eens rooi verkeerslig’
Die adjunkpresident het vandeesweek vrae in die Nasionale Raad van Provinsies beantwoord en mense onder meer gevra om die bevindings van instellings soos die Reserwebank en Openbare Beskermer te respekteer en te aanvaar – selfs al stem hulle nie daarmee saam nie.
Lyfkameras moet polisiebrutaliteit help stuit
Die polisie het in 2019 sy voorneme aangekondig om lyfkameras te ontplooi. Vier jaar later, in Mei vanjaar, het minister Bheki Cele gesê dat lyfkameras geprioritiseer word.
Blouligbrigade: Staat glo suksesvolle vervolging sal geskied
“Ons het besluit om die saak op die hofrol te plaas weens die bewyse wat die staat reeds in die dossier bymekaar gemaak het. En op grond daarvan glo ek die staat het ’n sterk saak wat tot die suksesvolle vervolging van die beskuldigdes sal lei.”
Borgtog vir agt blouligbeamptes
“Dit sal nie in die belang van geregtigheid wees om die beskuldigdes in aanhouding te hou nie.”
Borgtog vir blouligbeamptes ‘in belang van geregtigheid’
Die agt lede van adjunkpres. Paul Mashatile se presidensiële beskermingspan ontken dat hulle ’n doodsdreigement aan die lid van die publiek gestuur het wat die video van die N1-voorval op sosialemediaplatforms gedeel het.
Borgtogaansoeke vir bloulig-aanranding begin
Die geskorste beamptes het in die Randburg-landdroshof verskyn op aanklagte van aanranding, kwaadwillige saakbeskadiging, die afvuur van ʼn vuurwapen en nog nege ander aanklagte wat vanoggend bygevoeg is.
‘Blouligboelies’ vandag in hof
“Die blouligboelies moet soos alle ander gewelddadige misdadigers behandel word ná hierdie gewelddadige aanval wat nie uitgelok is nie. Die strafregstelsel moet sy pligte sonder vrees uitvoer.”
Aansoek om deursigtigheid ná bloulig-aanranding
Action Society wil seker maak dat daar oop kaarte gespeel word aangesien die agt lede van die polisie se BBP-beskermingsdienste-eenheid wat verbind word met die beweerde aanranding van drie motoriste op die N1-snelweg nog nie eens in hegtenis geneem is nie.
‘Doodsdreigemente’ ná bloulig-voorval
Die persoon het boodskappe gekry dat hy “vyande gemaak het” en dat daar met hom “afgereken sal word”.
Bloulig-voorval: Slagoffers glo tot stilswye gedreig
Die slagoffers is glo opdrag gegee om nie met die media te praat nie.
Bloulig-aanval: ‘Hulle het vir hul lewens gevrees’
“Hy is met ’n aanvalsgeweer oor die kop geslaan en toe herhaaldelik teen die kop geskop terwyl hy reeds bewusteloos was van die eerste houe.”
Nóg slagoffers van blouligbrigades gesoek
Rise Mzansi het Woensdag ’n beroep op Suid-Afrikaners gedoen wat ook ’n stel met die polisie se BBP-beskermingsdienste-eenheid afgetrap het om met hul nare ervarings na vore te kom.
Vier kry skorsingsbriewe ná ‘aanranding’ op snelweg
Besonderhede rondom die beweerde aanranding word stuk-stuk bekend gemaak sedert ʼn video van die voorval langs die snelweg in Johannesburg Maandagaand aan die lig gekom het.
Bloulig-voorval: Beamptes rig glo wapen, dwing motor van snelweg af
“Die slagoffers was van Johannesburg na Pretoria onderweg toe die swart sportnutsvoertuig langs hul verskyn het en een van die insittendes ʼn vuurwapen op hul gerig het.”
Polisieman in hof na bloulig-aanranding
ʼn Voormalige lid van die presidensiële beskermingseenheid, Reeves Malebane, sal Woensdag in die Tembisa landdroshof verskyn nadat hy glo vyf jaar terug ʼn voetganger aangerand het.