Dit lyk of die hele Suid-Afrika begin draf het tydens vlak-4 van inperking. Lees hier om seker te maak jou drawwery doen nie meer kwaad as goed nie.
Alles deur die skrywer Janie Monsieur
’n Dosyn redes hoekom eiers goed is vir jou
Eiers is ʼn stapelvoedsel in amper elke huis. Dit is bekostigbaar, vullend en kan op ʼn magdom verskillende maniere gebruik word.
Annelien se kombuis: Poffertjies met vla-mousse
Die geleerde naam van dié poffertjies se deeg is choux-deeg en in my kookboek “Boerekos met ’n Twist” word daar van die outydse benaming “roomsoesies” gepraat.
Stellenbosch maak hart oop te midde van Covid-19
“Ons hoop dat ons met die ondersteuning van die gemeenskap en individue die nood kan laat bedaar – die alternatief is hartverskeurend.”
Resep: Sampioen-en-biltong-chowder
ʼn Heerlike, geurige eenpot-mengelmoes!
Mej. SA-inskrywings nou oop
“Die enigste verskil aan vanjaar se Mej. Suid-Afrika-kompetisie sal wees dat daar nie ʼn gehoor tydens die uitsending gaan wees nie, maar eerder miljoene mense wat tuis daarna gaan kyk.”
Kaapstad-lughawe wéér beste in Afrika
Dit is die vyfde agtereenvolgende jaar dat Kaapstad Internasionale Lughawe dié titel behou.
‘Local & lekker’: Leer ken SA wyne só aanlyn
“Ons het die onsekerheid oor wanneer ons weer wyn kan koop in ag geneem. Hierdie kursusse is so ontwerp om te verseker dat deelnemers nie wyn nodig het om iets te leer nie.”
Resep: Vrugteballetjie-nagereg vir warm dae
Maroela Media-leser Carel Breytenbach het 25 jaar lank as landboukonsultant agter die Soutpansberg gewerk en gereeld vrugte by sy boerekliënte present gekry. Vandaar het dié resep ontwikkel.
Resep: Sjokoladekoek
Bederf jou ma op Moedersdag met hierdie heerlike sjokoladekoek om haar te wys net hoe spesiaal sy is.
‘The Bachelor SA’: Top-vier word drie
“Ek het gedink ons vorige afspraak het goed gegaan, so ek het nie gedink ek gaan ʼn roos kry nie. Hy het nooit genoem dat iets fout was nie.”
Resep-video: Oreo-fudge
Met net drie bestanddele het jy woeps-waps hierdie lekker fudge!
Resep: Engelse muffins
Eenvoudige bestanddele en resep!
Op dié dag doen die hele SA saam oefening
“Die meerderheid Suid-Afrikaners doen nie een naastenby die voorgestelde hoeveelheid oefening per dag nie. Vroue in Suid-Afrika is die onaktiefste (47%), in vergelyking met die 28% van mans wat nie genoeg oefening doen nie.”
Mej. SA gaan voort; groot verandering kom
“Die skoonheidskompetisie is slegs die onderhoud. Die werk begin nadat sy gewen het.”
Seldsame kunswerke, juwele, silwer aanlyn opgeveil
Kunswerke deur onder andere Tretchikoff, Irma Stern, JH Pierneef en Maggie Laubser word opgeveil.
Annelien se kombuis: Grenadellakaaskoek
“Hierdie kaaskoek wat min moeite verg is binne ’n kits gereed, en die resep is baie eenvoudig.”
Nóg ’n Van Cokie op pad
“ʼn Ekstra spesiale verjaarsdag.”
Video: Dié renoster, hond en skaap is beste maats
“Dit gebeur nie baie dat die een buite sig van die ander is nie, en wanneer dit gebeur, begin Mielie roep en Esmé huil tot hulle mekaar weer gevind het.”
Resep: Gevulde soetrissies
Hierdie resep is maklik en vinnig – perfek vir ʼn weeksaand.