Geniet die son, see en die Kersseisoen terwyl jy smul aan heerlike seekos-paella saam met jou geliefdes.
Alles deur die skrywer Maroela-redaksie
Gedig: ‘Kersfees 1914’
“Ons wil almal vrede hê en tuis wees by ons mense.” Kom luister saam na Coenie de Villiers se lied “Kersfees 1914”.
Geniet Kersdag met dié uitsendings op RSG
Vanjaar val Kersdag op ʼn Sondag wat spesiale Kersuitgawes van geliefde programme soos Loof die Here, Nic se goed, Dis gospel en Dis opera moontlik maak.
Feestyd-oordenking: ‘Die Here is by jou’
“Die engel sê toe vir haar: ‘Moenie bang wees nie, Maria, want God bewys genade aan jou.’” (Lukas 1:30)
Feestyd-oordenking: God weet van jou
“God self het gesê: ‘Ek sal jou nooit verlaat nie, jou nooit in die steek laat nie (Hebreërs13:5, 1983-vertaling)’.”
Resep-video: Pasteiring vir Kersfees
Maak jou kos netso mooi soos jou tafeldekor dié Kersfees.
Taalgebruik: familie of gesin
“Familie” is nie ʼn sinoniem vir “gesin” nie. Lees vandag se Taaltoffie om seker te maak jy trap nie klei nie.
Gedig: ‘n Kersnaggebed
“Leen my die kennis wat my spoor tot klim; uit bo die kranse van onwetendheid.” Lees hier C Louis Leipoldt se gedig, “‘n Kersnaggebed’.
Resep: Kreefslaai
Verbeel jou dat jy op ʼn strand langs die Weskus is wanneer jy dié slaai aanmekaarslaan.
Uitdrukking: Jou verkneukel in iets
Taaltoffie ondersoek die betekenis van die uitdrukking “jou verkneukel in of oor iets”.
Resep: Volkoring-neutbeskuit
Jou Desember-beskuitblik is leeg sonder hierdie gesondheidsbeskuit.
Woord: boeretroos
Die nostalgie van ʼn koppie boeretroos is so eg Afrikaans soos beskuit en bobotie.
Paar se harte blom weer ná swaar, hartseer
Hierdie twee bejaardes verstaan iets van tyd: dit is kosbaar en elke oomblik moet gekoester word.
Spietkops vas vir ontvoering, bedrog
Twee lede van die Johannesburgse metropolisie is Vrydag in hegtenis geneem nadat hulle glo ure lank met ʼn motoris rondgery en geld geëis het vir sy vrylating.
Man agter tralies ná huisbrand twee eis
Ses mense was in die huis toe die verdagte glo petrol deur die venster gegooi en die huis aan die brand gesteek het.
Weermag moet nou krag oppas
Die regering het lede van die Suid-Afrikaanse Nasionale Weermag (SANW) ontplooi om die land se kragsentrales teen diewe en vandale te beskerm.
Fratsgolf dood drie, talle beseer
Die golf het die slagoffers teen die pier vasgeslaan, wat ernstige beserings veroorsaak het.
Video onthul skoktoestande by Tembisa-hospitaal
“Mens kan nie in só plek eet of slaap nie. Kyk hoe lyk dit, kyk hoe lyk die mense.”
Video: Slangman vang twee keer soveel as gewoonlik
Slanghanteerder André du Preez het al twee keer soveel slange verwyder as wat hy verlede seisoen hanteer het.
Skenkingswinkels help skoolverlaters
Helpende Hand se Ons Winkels in Pretoria het vanjaar hande met Alma Skool vir leerders met verstandelike gestremdhede gevat en deelgeneem aan die skool se skoolverlatersprojek.