ʼn Paartjie wat ontvoer is, is gered toe beamptes Sondagaand ʼn wit minibustaxi in Yeoville, Johannesburg, voorgekeer het.
Alles deur die skrywer Maroela-redaksie
Seun uiteindelik vas oor ma se liggaam in puttoilet
Volgens die bure het die vrou se langverlore seun ses maande voor haar afsterwe teruggekeer.
Vrou betaal meer as R32 000 vir ʼn trossie piesangs
Die vrou was stom van verbasing toe sy die totaal op haar kwitansie gesien het.
Drie in hof oor uitbuiting
Die misdaad van uitbuiting (waar persone beskermingsgeld betaal), teister heelwat gemeenskappe in die Wes-Kaap.
DA begin petisie om moedertaalonderrig aan US te beskerm
Die DA Maandag met ‘n petisie begin om die reg tot moedertaalonderrig aan die Universiteit Stellenbosch (US) te beskerm teen aanhoudende aanvalle deur die universiteitsbestuur.
AfriForum wil Ramaphosa kruisondervra oor kaderontplooiing
AfriForum vra spesifiek dat pres. Ramaphosa oor die ANC se kaderontplooiingsbeleid ondervra word en versoek ook dat die organisasie die geleentheid gegun word om voorleggings in dié verband aan die kommissie te lewer en self ook die president te kruisondervra.
StudentePlein sal klagtes oor Afrikaans met US deel
“Dit kom daarop neer dat huisleiers aan studente om verskoning sal moet vra waar gevalle van taalonderdrukking bevind word.”
Man vas oor poging tot moord, besit van AK-47
ʼn Man sal vandeesweek in die Lenasia-landdroshof verskyn op aanklagte wat verband hou met onder andere die besit van ʼn AK-47 aanvalsgeweer.
Uitbuiting van plaaswerkers sal nie geduld word nie, sê LUR
Die LUR vir landbou, omgewingsake, grondhervorming en landelike ontwikkeling het ʼn versoek gerig vir verbeterde werkstoestande van plaaswerkers in die Noord-Kaap.
Man vas oor moord in Oudtshoorn
Speurders in die Wes-Kaap het Sondag in die vroeë oggendure ʼn 27-jarige man in hegtenis geneem in verband met die moord op ʼn man, ook 27 jaar oud.
TLU SA dring aan op verskoning van Mabuza oor restitusie
Die organisasie is uiters bekommerd oor waarheen die onverantwoordelike verwagtinge wat die ANC onder hulle ondersteuners skep gaan lei en wat ondeurdagte uitsprake aan beleggersvertroue doen.
Zoeloekoningin as tussentydse leier aangewys
Koningin Mantfombi MaDlamini Zulu is Sondag as die tussentydse opvolger van die Zoeloevolk aangewys.
Swaargewigbokskampioen Jimmy Abbott oorlede
Die voormalige swaargewigbokskampioen Jimmy Abbott is Sondagaand in die ouderdom van 61 oorlede.
Só lyk jongste Covid-19-statistieke
Zweli Mkhize, die minister van gesondheid, het Sondagaand die jongste Covid-19-statistieke vir Suid-Afrika bekendgemaak.
Menseregtedag ‘leë’ vertoon sonder behoorlike taalregte
Dié organisasie sê dosente en studente voel dikwels te geïntimideerd om oor taalregteskendings te kla.
Taalgebruik: nog steeds
Gebruikers van Afrikaans struikel soms oor die spelling van “nog steeds”. Taaltoffie stel ondersoek in.
Voedselvergiftiging by Pta-hoërskool ondersoek
Sowat 203 leerders wat van die kos geëet het, het maagpyn gehad.
Geen brandweerwaens in Thabazimbi beskikbaar
Die instandhouding van dié voertuie is die verantwoordelikheid van die Waterberg-distriksmunisipaliteit.
Kleiner salaris as jy 2 minute vroeër wegglip
Die werknemers het hul vertrektyd as 17:15 aangedui, alhoewel hulle die kantoor om 17:13 verlaat het.
SA paaie gevaarlikste ter wêreld – verslag
Meer as die helfte van SA se padsterftes kan aan dronkbestuur toegeskryf word.